LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cascades Self-catering Apartment 303 | LekkeSlaap
+13

Cascades Self-catering Apartment 303

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nineth-laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cascades Self-catering Apartment 303 is 'n selfsorgwoonstel in Somerstrand, 'n sjarmante en sentrale woonbuurt in Port Elizabeth. Die woonstel is naby 'n paar goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, oseanarium en die lughawe, wat dit die ideale bestemming vir reisigers maak.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié kamer het ook 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by Cascades Self-catering Apartment 303 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Cascades Self-catering Apartment 303
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nineth-laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cascades Self-catering Apartment 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nineth-laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoS8ps4MRrid10QB614TkoRQ09MpYqRF4ZGrTq0U2sdk4UgoBbg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Nineth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.986909 25.670827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!