LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cascades Self-catering Studio Apartment 202 | LekkeSlaap
+7

Cascades Self-catering Studio Apartment 202

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nineth-laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cascades 202 is 'n selfsorgwoonstel in Somerstrand, 'n sjarmante en sentrale woonbuurt in Port Elizabeth. Dit is naby verskeie goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n oseanarium en die lughawe.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 1 dubbelbed, 1 enkelbed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamerarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Die leefarea en slaapkamer lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die park en die see in die verte.

Slaapplek

’n Bespreking by Cascades Self-catering Studio Apartment 202 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Cascades Self-catering Studio Apartment 202
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nineth-laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cascades Self-catering Studio Apartment 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nineth-laan 1, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfwu0IY0HekY9bdMS6RMoaZ8aBQ2mF47PwVWcMP2Gqetb9XKuK0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Nineth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.986982080764 25.670822756483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!