Sunridge Park Akkommodasie by Cassia Self Catering | LekkeSlaap
+30
+30

Cassia Self Catering

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cassia-rylaan 27, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cassia Self Catering skuil in die boomryke voorstad Sunridge Park in Port Elizabeth en bied gerieflike toegang tot die N2.

Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 2 volwasssenes en 2 kinders of 3 volwassenes. Die woonstel beskik oor 'n leefarea, kombuis, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het ' n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n dubbele slaapbank, 'n TV met DStv en WiFi.

Dié eenheid is binne 'n 10 km radius vanaf die Kragga Kamma Wildtuin, Greenacres winkelsentrum, Port Elizabeth Gholfklub, Nelson Mandelabaai-stadion en sleg 800 m vanaf Sunridge Village met 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Cassia Self Catering is ook ideaal vir gaste wat die hospitaal besoek of aan die Iron Man-kompetisie deelneem.

Slaapplek

’n Bespreking by Cassia Self Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Cassia Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cassia-rylaan 27, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cassia Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cassia-rylaan 27, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb384fbc5eb9c0631e2e2bd301b14867d187ca1f9566f7bd50ed9abf7f72563f6a5781b01dbb8abbc8394a8327220659047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 27 Cassia Drive Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.954490047178 25.532839387732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za