Richardsbaai Akkommodasie by Cassiandra Place | LekkeSlaap
+32

Cassiandra Place

8 resensies
Selfsorg
Cassiandra Place Eenheid 1
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met volle DStv teen die muur. Die slaapkamer het ;n dubbelbed wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die leefarea het 2 kindermatrasse.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel bly, maar hulle is vriendelik en help ook met die veiligheid. Gaste word aan hulle voorgestel en daarna kan gaste die perseel binnekom en verlaat soos wat hulle wil.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cassiandra Place Eenheid 2
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met volle DStv teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel bly, maar hulle is vriendelik en help ook met die veiligheid. Gaste word aan hulle voorgestel en daarna kan gaste die perseel binnekom en verlaat soos wat hulle wil.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattel Goud 4, Arboretum , Richardsbaai, 9301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXf02JoGiCnqsGNxeSDyNXHKZnoAGhLcd5wRZLm3nFPdg0jRPVX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 4 Wattel Goud Arboretum 9301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.764822411787 32.05082422209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za