Richardsbaai Akkommodasie by Cassiandra Place | LekkeSlaap
+32

Cassiandra Place

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Cassiandra Place
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Corrie W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie W
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Dit was baie rustig en veilig. Kinders kon lekker swem en buite rond beweeg, was baie veilig.

Isabella C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The place was beautiful and the hosts one in a million. Will definitely be recommending them to anyone and everyone. They catered for my fiance and I wonderfully. Thank you!

Cassiandra Place's terugvoer

Thank you for your most generous review. It is highly appreciated. I will convey that to my wife and daughter.
You guys are most welcome to visit us again in the future.

Cassiandra Place
Claudia L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing host. They are a family orientated place. So accommodating.

It's definitely a home away from home. Highly recommended. Excellent place. Homely.

Monique C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense. Ons het alles nodig om ons verblyf aangenaam te maak. Sal hulle sterk aanbeveel en sal hulle beslis weer ondersteun.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

Extremely friendly people. We had everything we needed to make our stay extremely pleasant. Will highly recommend them and will definitely support them again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cassiandra Place's terugvoer

Thank you for your generous review, it is highly appreciated, and we hope to see you soon again.

Cassiandra Place
Abraham R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Abraham R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie lekker nie.

Ek was nie gelukkig nie. Geen privaatheid nie.

Gawie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly daar.

Hannes se kommunikasie nadat ek my bespreking bevestig het, was van die begin af baie goed. Voor ons daar aangekom het, het ons welkom gevoel! Baie dankie daarvoor!

Petrus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Besigheidsreis

Baie goed, skoon, en vriendelike mense.

Sien sterre.

Leonora N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste rus plek.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en geselsies.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattel Goud 4, Arboretum , Richardsbaai, 9301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXf02JoGiCnqsGNxeSDyNXHKZnoAGhLcd5wRZLm3nFPdg0jRPVX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 4 Wattel Goud Arboretum 9301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.764822411787 32.05082422209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za