Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castello Di Monte

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Castello Di Monte
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Corne Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n kort maar baie aangename besoek.

Ons het baie lekker gebly. Dit is egter nogal duur vir wat jy kry. Die gastehuis is baie mooi, skoon en netjies. Die diens is goed. Die ontbyt was baie lekker, maar vir 'n 5-ster gastehuis behoort hulle darem lemoensap te hê op hul ontbytspyskaart. Daar is 'n asemrowende mooi uitsig oor Waterkloof/Pretoria. Ek weet net nie of alles die prys werd is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 684
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 684
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 684
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aries-straat 402, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NzYzMWJkLWE2MjAtNDcwMy1iZTkxLTA4OTQ0NDE0NzE5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 684 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 402 Aries Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.785078 28.249458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem