+99
Gastehuis in Fichardt Park

Castello Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Bridget V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gemaklik. Waarde vir geld. Vriendelike diens. Goeie ligging. Gemaklike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen K
1 nag
5.0
Mrt 2026

Fabulous. Castello is also on point; you always feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialette A
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlike kamer en badkamer. Was heerlik en baie gerieflik. Mooi kamers en gerieflike badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
1 nag
4.8
Mrt 2026

Baie lekker, netjies en skoon, ruim kamer met alles wat benodig word. Ek het lekker gebly. Die parkering is te min en die spasie klein, ons was 4 bakkies die aand op die perseel, en dit het gekos om hulle behoorlik te parkeer en ander voertuie wat daar was, was nie bedagsaam nie en een het dubbel parkeer wat nogals 'n probleem veroorsaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizna H
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Overall good. The swimming pool needs to have some maintenance done (the paint is coming off). The vending machine doesn't take cards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilian V
1 nag
5.0
Apr 2025

Verskriklik lekker. Vyfster diens, skoon kamers, skoon badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly, dankie. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly. Die aand was so stil en rustig om te slaap. Die plek was skoon en die lugreëling was heerlik in Bloemfontein se warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Castello Guest
House

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz9zQL1dO5kMekziAjwQTUGQcqkpwUCZ56CQSBAV0Jr5ibevvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 67 Castelyn Drive Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.150896351879 26.179218292236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang