LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castellon Boutique Hotel | LekkeSlaap
+14

Castellon Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Castellon Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tertia V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved It!

Hierdie was die perfekte wegbreek vir 'n huweliksherdenkingaand. Castellon Boutique Hotel is die perfekte "weg van alles", maar tog naby alles. Die ontvangs was professioneel, vriendelik en vinnig. Ons is met ontvangs, deeglik verduidelik hoe die sleutels werk. Die kamer was mooi, gerieflik en het 'n wonderlike uitsig gehad. Ontbyt was op tyd bedien. Ek sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Ek sal beslis weer gaan as ek so wegbreek nodig het.

Castellon Boutique Hotel's terugvoer

Thank you so much for your lovely feedback . It's always so exciting to hear happy feedback from our valued guests.
We hope to see you soon
Kind regards,
Nicola

Castellon Boutique Hotel
Tracey B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B

Loved our stay.

The rooms are beautiful, with great attention to detail. The hosts are very friendly and welcoming.

Castellon Boutique Hotel's terugvoer

Thank you so much, we hope we get to see you again soon.

Castellon Boutique Hotel
Sonja V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n absolute plesier om daar te bly. Kamer ruim, skoon en netjies. Fantastiese uitsig oor Tafelberg. Ons sal definitief weer daar bly.

Castellon Boutique Hotel's terugvoer

Thank you so much for your lovely feedback. We hope to see you again soon.

Castellon Boutique Hotel
Werner C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Netjies.

Die 500mb "cap" op die WiFi is bietjie van 'n probleem.

Castellon Boutique Hotel's terugvoer

Thank you for your feedback. We have just recently upgraded our Wi-Fi.
We hope to see you again in the future.

Castellon Boutique Hotel
Adrian T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Beautiful area, on the wetlands, the price and location does not do it justice.

Castellon Boutique Hotel's terugvoer

Thank you for your feedback!
We would love to see you both again soon!
Kindest regards,
Nicola

Castellon Boutique Hotel
was R1 152
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
was R1 152
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
was R1 152
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c01cb1483c18e382d3c0436b254c89456fefa20548facceef2794fdd2dba0b5f00add0e7bbd5cb464738d8d85dd82a34ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 152, nou Vanaf R806  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 162 Pentz Drive, Flamingovlei Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.838233234038 18.507558703423
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!