Bartlett Akkommodasie by Castle Lodge | LekkeSlaap
+80

Castle Lodge

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Castle Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christine R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goeie en lekker verblyf.

Pietro K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby lughawe. Het doel gedien.

Kamer was oor die algemeen goed en alles wat mens nodig het. TV het gesukkel toe ons dit aanskakel, gou deur personeel reggestel. Bedlampies het aan- en afgegaan as ons op bed beweeg a.g.v. muurprop wat teen bed raak. Badkamerdeur maak nie goed toe nie, koud om te stort in die winter. Besonder groot ontbyt, was verbaas.

Jakes L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby lughawe.

Baie behulpsaam om ons te help na fout met besprekingsdatum.

Alida M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alida M
Enkelreisiger

Glad nie beïndruk nie.

Ek het op lughawe geland om 22:00. Die persoon wat my moes kom oplaai (gereël deur verskeie e-posse) was nie daar nie en ek moes die gastehuis skakel. By gastehuis 12 uur middernag, daar was geen nota om die WiFi password te gee nie, moes dit by ontvangs vra, maar almal het alreeds geslaap. Alhoewel ontbyt ingesluit was, wat 6:15 begin, het ek gereël om 6 uur na lughawe terug geneem te word. Geen vrug of vrugtesap of besluit of enige iets om te eet was in my kamer nie.

Kelly P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P
Saam met vriende

Castle Lodge was amazing. Thanks to the friendly staff.

We really enjoyed our stay.

Antonie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie R
Gesin met tieners

Aangenaam verras!

Waarde vir geld. Uitstekende diens. Veilig. Netjies. My nommer een keuse.

Kisbey B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisbey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sterk aanbeveel, sal nou elke keer daar boek.

Vannessa Phindile K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa Phindile K
Saam met vriende

Amazing.

Castle Lodge is a home away from home. I enjoyed myself and the peace and quiet.

Thokizani K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokizani K
Saam met vriende

The best time.

Can't complain, nothing wrong with the place, no one in my face guarding me all the time, it was just right.

Kelly P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P
Saam met vriende

Castle lodge is amazing the staff was very helpful.

We really enjoyed our stay.

Torien P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Torien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en winterlakens 'n verrassende pluspunt!

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer vergesel. Baie goeie opset met klein mikrogolfie, ketel en eetware wat nodig is vir kort verblyf. Winterlakens was 'n aangename verrassing. Skoon en netjies met mooi tuine.

Liza R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R
Besigheidsreis

Fantasties

Baie tevrede, word sterk aanbeveel!

Peter M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The food was not that great.

The staff are very friendly and willing to go the extra mile but the management is not good. I definitely did not enjoy the breakfast. The entrance gate surfaced to allow easy entrance and getting out.

Wimpie N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super clean unit, friendly and very helpful staff. Value for money. Loved the breakfast!

Lodge has a wonderful feeling of 'belonging'. I will definitely recommend. Accommodated us earlier when requested. Asked for bath unit and got that. Food was deliciously prepared. Safe parking. Close to EG Janssen high school and Eastrand mall Boksburg. Five stars!

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgestraat 127, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWFkZTg4LTY3ZmQtNDdiMS05MmRmLWJlMzcwMDQzN2Y5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 127 Ridge Road Bartlett 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.168413205605 28.258720926475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za