LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castleton 87A | LekkeSlaap
+11

Castleton 87A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Castleton 87A is 'n selfsorgeenheid in Plettenbergbaai. Die eenheid bied uitsonderlike uitsigte oor die lowergroen omgewing en die see in die verte.

Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n eie badkamer.

Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea op die grondverdieping. Die 1 bank in die sitarea is 'n dubbelslaapbank. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eetarea lei na 'n toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan die Weberbraai op die stoep saam met die uitsig geniet.

Castleton Holiday Club bied verskeie aktiwiteite soos 'n swembad, vlugbal, tennis, putt-putt, 'n speelkamer vir kinders, en 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton 87A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Castleton 87A
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 87A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e5c887bebecd82747fcf6d5cf42354f9ef93aac73ffbe74fe3d054a792eee866ba4157027d015940f1a5e8ee333e70ec8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 6) 3 5 1 5 Piesang Valley Road Castleton 87A 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.055344968816 23.358907032586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!