Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat Nap Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Cat Nap Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jean M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Besigheidsreis

Gerieflik.

Was vriendelik ontvang en ontvangs personeel was behulpsaam met inligting. Plek netjies skoon. Enigste negatief was om in te ry moes ek uit my voertuig klim om hek se oopmaak te aktiveer. Verder alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Jean,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Jy is welkom om enige tyd weer hier te kom oornag.
Mooi loop en gesond bly.
Springbok groete
Catnap.

Cat Nap Accommodation
Aynsley H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aynsley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, well equipped kitchen, great bathroom and friendly service.

Safe off-street parking and would certainly stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Aynsley,
Thanks for the visit to Springbok and Cat Nap guesthouse. So glad you enjoyed your stay and the flowers. You are welcome when you visit Springbok again to stop here for coffee.
Many thanks
Springbok greetings
Babs

Cat Nap Accommodation
Lora O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Vriendelike verwelkoming. Netjiese en ruim kamers. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Lora,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was regtig lekker om jul te ontmoet. Jul Vrystaters sal altyd welkom wees so as jul weer hierdie kant toe kom voel welkom om koffie te kom drink.
Mooi Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Bill S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die fasiliteit is skoon, maar bietjie afgeleef. Alle kamers het nie 'n eie badkamer nie. Gedeelde kombuisgeriewe.

Babs het die ekstra myl geloop om vir ons 'n goeie kamer te gee. Asook waar ons blomme kon gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Bill,
Baie dankie vir die oornag by Catnap. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ek het julle geniet. Julle is welkom om hier te stop indien jul weer deur Springbok ry.
Mooi Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Johannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Enkelreisiger

Gerieflike en goed toegerus.

Kombuis het alles om te gebruik. Kamers is groot, netjies en gerieflik. Ontvangs was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Johannes,
Baie dankie was plesier om jou te ontvang. Bly jy het lekker oornag en als gerieflik gevind.
Jy is welkom om weer hier te kom slaap jy sal altyd welkom wees.
Mooi Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Ismail E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail E

Great.

The kitchen is a bit cramped and the indoor braai tends to smoke up the dining area on windy nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Ismail,
Baie dankie vir die terugvoering. Bly ons kon julle akkomodeer. Ek het julle geselskap geniet. Julle is welkom om weer van ons gebruik te maak. Mooi loop Babs

Cat Nap Accommodation
Leonardia R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonardia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en lekker.

Ek het omtrent na 6 gearriveer en was goed ontvang. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Leonardia,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Jy is welkom om weer 'n draai hier te maak.
Mooi loop en gesond bly. Springbok groete, Babs.

Cat Nap Accommodation
Neels V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en gerieflik geslaap.

Bestuurderes was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Neels,
Duisend dankies vir die oornag by Cat Nap. Bly julle het van ons gastehuis gebruik gemaak. Julle sal altyd welkom wees om weer 'n draai hier te maak.
Mooi Loop en gesond bly
Springbok groete
Babs '

Cat Nap Accommodation
Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blommekyk

Skoon, netjies, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Lize,
Baie bly ons kon kennis maak asook vir die oorbly by ons. Julle is welkom om weer so te maak, of dit nou is vir deur ry en of blomme kyk. Wag vir julle vir 'n volgende oorbly.
Mooi loop en gesond bly.
Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Piet O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet O
Saam met vriende

Aangenaam.

Bestuur, personeel behulpsaam, vriendelik, goedhartig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Duisend dankie vir die oorslaap hier. Julle is regtig welkom om weer so te maak. Julle weet nou waar in Springbok om te kom stop en weer oor te slaap.
Mooi loop en gesond bly.

Cat Nap Accommodation
Cyril S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril S
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Rustige en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Cyril,
Bly ons kon ontmoet. Jy weet nou waar is die beste blyplek in Springbok. Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Baie dankie.
Wees gesond en veilig.
Mooi groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Allistair V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allistair V
Enkelreisiger

Rustige area.

Die eienaar is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Allistair,
Dit was lekker om jou te ontmoet. Dit was regtig ons plesier om jou te ontvang. Baie dankie vir die terugvoer. Jy is welkom om weer 'n draai hier te maak.
Mooi Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Hennie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die groot huis vir ons self gehad.

Die fasiliteit was goed toegerus en van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Hendrik,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Partykeer is die huis goed as mens ruimte soek, partykeer kan die groot huis te groot. Jul is altyd welkom hier.
Mooi en gesond bly. Mooi Springbok-groete, Babs.

Cat Nap Accommodation
Gerrie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S

Ons baie lekker gebly en al die geriewe was beskikbaar.

Ons het daar oornag. Heerlik uitgerus. Baie vriendelik ontvang deur Babs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet M

Peaceful.

Babs very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Sonet,
Dit was heerlik om jul te ontvang, voel altyd welkom om weer 'n draai in Springbok te kom maak. Mooi en veilig wees.
Springbok groete Babs

Cat Nap Accommodation
Anthony S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Besigheidsreis

Rustig, gerieflik, vriendelike eienares en personeel, waarde vir geld.

Het my verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering ek waardeer dit. Jy is welkom jy weet nou waar is die beste oornag plek. Wag vir jou volgende kuiertjie.
Baie dankie Mooi Springbok groete.
Babs

Cat Nap Accommodation
Ockert S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S
Enkelreisiger

Perfekte oornagverblyf.

Vriendelike diens en goeie pryse maak die die ideale oornagplek in Springbok. Vir seker my gunsteling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Ocker,
Baie dankie vir die ondersteuning en vir die mooi terugvoering. Jy sal altyd welkom wees om hier te oornag. Jy weet ook nou waar is 'n stop plek in Springbok.
Baie dankie!
Mooi Springbok groete,
Babs

Cat Nap Accommodation
Jaco V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Enkelreisiger

Easy stay.

The place is very accommodating and centrally located. Wonderful stay and no issues experienced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is regtig ons plesier om jou/ jul hier te ontvang of dit nou vir werk is (Kan lekker afskakel na 'n dag se werk en lekker rus na die werk) of dit nou is om blomme te kom kyk, jy sal altyd weer welkom wees hier, kom maak gerus weer 'n draai.
Mooi Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Chris T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris T
Saam met vriende

Goeie oornagplek in Springbok, maar die fynere detail het aandag nodig.

Die ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Daar is egter sekere goed wat aandag nodig het. Die beddens het nie bolakens gehad nie. Ons hou nie daarvan om net onder komberse te slaap nie. Die borde,messegoed en party van die glase was nie skoon nie. Die afvaldrommetjie in die kombuis was nie skoongemaak nie. Dit het nog afval van die vorige besoekers ingehad. Die vadoeke in die kombuis was nog nat gewees. Ons verwag droë vadoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Chris,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag gegee aan dit wat jy genoem het. Jul is nog steeds welkom om weer hier te oornag en of 'n draai te kom maak indien jul deur Springbok ry.
Mooi Springbok groete
Babs

Cat Nap Accommodation
John W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met vriende

We had a pleasant experience with a warm shower, clean bed spacious facilities.

Thank you to Cat Nap for facilitating a venue where we could have a rest from travelling in tastefully decorated, spacious facilities. We were able to have coffee, supper and breakfast in a well-equipped, spacious kitchen.We enjoyed a warm shower, a warm, clean bed and quiet surroundings and old style splendour. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Johan, baie dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd welkom as jul weer hier deur ry ook as jul miskien eendag blomme kom kyk.
Mooi Loop,
Babs

Cat Nap Accommodation
Banus B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Banus B
Enkelreisiger

Ek is goed ontvang.

En my gasvrou het dadelik verdere info gegee oor belangstelling in klippe/gesteentes. En sy het my ook op kort kennisgewing met my terugkoms dadelik gehuisves. Ek is dankbaar oor Mev. Babs, die lekker geselse saam met haar. En vir die ontvangs en beskikbaarstel van hul geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Banus,
Dit was regtig lekker om jou te ontmoet, en die kennis en interresantheid van die mensdom in elke mens te sien. Jy is welkom om weer hier te stop as jy deur Springbok ry, of kom kyk Augustus en September ons blomme.
Mooi groete,
Babs

Cat Nap Accommodation
Ockert S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Vriendelike diens, skoon en netjies en uitstekende waarde vir geld. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Baie dankie dit was regtig ons plesier om jul te ontmoet en te akkommodeer. Jul is welkom om weer enige tyd van ons gebruik te maak.

Mooi Springbok Groete
Babs

Cat Nap Accommodation
Hayley V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hayley V
Besigheidsreis

Noisy wooden floors in house created a disturbance.

The floors were noisy. When people walked through the house it disturbed us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Krakerige houtvloere in die huis het ons gepla.

Die vloere het geraas. Wanneer mense deur die huis geloop het, het dit ons gesteur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal werk maak van jou voorstel.
Baie dankie mooi groete,
Babs

Cat Nap Accommodation
Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B
Enkelreisiger

Ek het geen rede om te kla oor my ervaring by Cat Nap nie. Alles geniet.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam en die kamer en ander geriewe was skoon en goed toegerus. Goed voorsiening gemaak vir persone met gestremdheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Accommodation se terugvoer

Magda,
Dit was regtig ons plesier jul is altyd welkom op Springbok, nie net blomme tyd nie, jul weet nou waar is 'n rusplek of as dit koffie tyd is.
Als van die beste.
Mooi Springbok groete,
Babs

Cat Nap Accommodation
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5624e98cac391b4171382d7dbd29c81ce75848b8f7ce340be2f67f0da60257ef8b3be8db5975b6e88e8654c7509c8be7510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 99 Voortrekker Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.67243 17.884573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem