Catalina Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Catalina Cottage is 'n romantiese en ruim selfsorghuis wat sentraal geleë is in Langebaan. Dit is stapafstand van die strande en restaurante af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die dekor is lig en lugtig en die kamers het die beste beddens en linne. Elektriese komberse word ook voorsien.

Let asb. daarop dat daar nog 'n kothuis op die perseel is wat 'n permanente huurder het. Elke kothuis het 'n privaat tuin.

Die kombuis is goed toegerus en die waskamer het moderne geriewe en alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetlik te maak. Gratis, varsgemaalde koffie word vir die eerste oggend voorsien. Volledige DStv, gratis WiFi en wasgoedgeriewe is ingesluit.

Die oopplan-sitkamer en -eetkamer lei na 'n privaat onderdak-braaistoep en 'n klein, pragtige fynbostuin. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is verbode.

Slaapplek

'n Bespreking by Catalina Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Catalina Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za