Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catalina Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 78 resensies vir Catalina Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marianka V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka V
Gesin met klein kinders

Top-klas.

Baie lekker naweek in die lekkerste huis. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurene E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurene E
Gesin met klein kinders

Relaxing and child-friendly little cottage.

The cottage has everything you might need while on holiday. Quiet and relaxing little place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R
Gesin met tieners

Can definitely recommend!

Absolutely perfect! Cannot complain about a single thing

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Sandra! We loved hosting your family!

Catalina Cottage
Sandra P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Gesin met tieners

Uitstekend. Rustigheid.

Ons het baie lekker gebly. Alles was beskikbaar, hout en braaigeriewe is uitstekend. Strandhanddoeke alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Sandra. Ons is geseënd om lekker gaste te hê soos julle.

Catalina Cottage
Johanna G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Besigheidsreis

Heerlik gebly by Catalina Cottage nie eers agtergekom dat daar Stage 6 loadshed.

Heerlik gebly, fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Só bly julle het jul verblyf by Catalina Cottage so geniet, Johanna! Sien julle hopenlik weer!

Catalina Cottage
Gerda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Gesin met tieners

Heerlike omgewing en baie lekker verblyf. Ruim, volledig ingerig en netjies!

Was 'n baie aangename ervaring en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Gerda - so bly julle het julle tydjie by Catalina Cottage geniet!

Catalina Cottage
Norman O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norman O

Enjoyable time together with the family.

The charge per day for 6 people was certainly a pleasure as the accommodation was suitable and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Hi Antoinette, thanks for the great review! It's a pity we didn't earn 5s in all areas - let us know if and how we can improve. Many thanks, Judy

Catalina Cottage
Danie H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Gesin met tieners

Dit was absoluut fantasties.

Baie lekker ontspanne atmosfeer, skoon en netjies, met 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Danie! Dit was heerlik om julle by Catalina Cottage te hê. Kom gerus weer! Judy

Catalina Cottage
Melinda F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda F

Heerlike puik akkommodasie.

Ons is baie vriendelik gegroet by aankoms. Die huis is alles wat mens op vakansie wil hê. Sal die huis enige tyd aanbeveel. Goeie beddens, WiFi, DStv, solar, gasstoof, wasmasjien en skottelgoedwasser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Hi Melinda, thank you so much for the lovely review! We're so pleased you enjoyed your time at Catalina Cottage.
I see you rated us low on security, but I think you are just missing electric fencing - not needed in Langebaan, thankfully. There are security cameras, burglar bars, alarm, beams and prompt armed security in the unlikely event of a problem. We are confident that you are safe! Blessings, Judy

Catalina Cottage
Johanna L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Beslis die moeite werd. Waarde vir geld. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Johanna! Ons is bly julle het Catalina Cottage geniet.

Catalina Cottage
Lerato M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met vriende

Beautiful place and very clean.

Ian and his wife are just the best. Ian met us there and showed us around. I would really use the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Lerato! It was great having you.

Catalina Cottage
Llise D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llise D

Catalina het bygedra tot 'n wonderlike tyd in Langebaan.

Die aandag aan detail was 'n lekker verrassing! Ons kon heerlik ontspan in 'n pragtige ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianka V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka V
Gesin met klein kinders

Beste Vakansie in 8jr.

Ek het geen klagtes. Alles was perfek. Ian en Judy dink aan alles waaraan ek nie eers sou dink nie en is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is volledig en ons het so lekker gebly. Die kinders was skoon in trane. Kan nie wag om terug te gaan vir nog 'n vakansie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Music to my ears. So glad the kids had such a lovely time too.
See you soon.
Marianka.

Catalina Cottage
Dawn C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C
Gesin met tieners

Centrally located and a well appointed house close to the beach in Langebaan.

Home away from home, close to Langebaan beach and shops but in a very quiet neighborhood. Home big enough to accommodate teenagers. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Dawn.

Catalina Cottage
Siphesihle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphesihle B
Gesin met tieners

Beautiful.

Clean and spacious. Was exactly like the pictures. The hosts were amazing and even had stuff ready in preparation for loadshedding like lights and stove. 100% recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Friendly and professional hosts. Great beds. Clean. Close to restaurants and the lagoon.

We were a group of 6 family members with 1 close friend. We had an amazing time. Rested. Relaxed. Lots of laughter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

We love it when our efforts to provide a great experience are on the mark, so thanks for the feedback, André. We are so happy you relaxed and enjoyed yourselves at Catalina Cottage. We hope to see you again.

Catalina Cottage
Karin F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Absoluut uitstekend!

Oulikste tuin met skilpadjies. Verwelkomingsgeskenk was 'n verrassing! Keurig en alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Karin. Dit is vir ons so lekker as ons gaste vir Catalina Cottage geniet. Kom gou gou weer.

Catalina Cottage
Estie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie K
Gesin met klein kinders

Die beste cottage en wonderlike gasvrou.

Baie dankie Judy vir elke detail om ons welkom te laat voel. Baie dankie ook dat ons vergete items met die koerier gestuur is. Als is skoon en pragtig. Ons het als en meer gehad wat ons kon nodig hë. Als is van top kwaliteit. Judy het ook gereeld seker gemaak ons kort nie iets nie. Baie dankie Catalina Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, baie lekker gebly!

Alles was soos verwag en meer. Kinders het die tafeltennis geniet, verwelkom-goedjies was onverwag en opreg waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Sjoe, Gert, so bly julle het lekker gekuier - maak ons dag! Julle was puik gaste ook - hoop om jou familie weer te sien! Judy en Ian

Catalina Cottage
Louise J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf by Catalina Cottage.

Catalina Cottage verblyf was heerlik. Plek het aan alles voldoen. Binnebraai veral lekker as die wind waai in Langebaan. Sal Catalina Cottage beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Louise! Ons is so bly julle het die naweek geniet. Sien weer!

Catalina Cottage
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R
Gesin met klein kinders

Baie stil, veilige omgewing en sentraal geleë.

Dit was ons tweede besoek aan Catalina Cottage en ons het dit weereens terdeë geniet. Die stilte, mooi tuin en skilpadjies (wat die kinders baie vermaak het) is 'n wenner. Ons kan Catalina Cottage baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Adrian! Dit was só lekker om julle weer te sien. Ons waardeer die mooi woorde.
Julle weet julle is altyd welkom!
Tot volgende keer.

Catalina Cottage
Juane N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane N
Saam met vriende

Moenie eers verder soek nie, alles was perfek.

Skoon, netjies, genoeg spasie, lieflike kuierarea en tuin. Eienaar vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Juané, jy maak my dag. Ons sien uit na die volgende kuier. Judy

Catalina Cottage
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en uiters gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang en rondgewys. 'n Heerlike, yskoue bottel wyn en groot sjokolade as verwelkoming geskenk was 'n baie groot verrassing. Ons het niks kortgekom en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Dankie, ek is so bly julle was gerieflik en het Catalina Cottage geniet, Nelia.

Catalina Cottage
Nicky M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Gesin met klein kinders

Lovely, comfortable cottage with everything we needed. We had a fantastic stay!

We had a lovely stay in this very well appointed cottage. Perfectly situated in a quiet cul de sac, close to the West Coast National Park entrance and the lagoon. The kids loved the small garden with resident tortoises! The house is very comfortable, with every need having been considered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Nicky. My glass overflows when I hear my guests are that happy with Catalina Cottage. Please come again. Blessings

Catalina Cottage
Jolize V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V
Saam met vriende

Dit was 'n fees saam met my vriende.

Alles was netjies, geen tekort nie en ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Dankie, Jolize. Ons is so bly julle het lekker gekuier!

Catalina Cottage
Aletta S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Saam met vriende

Uitstekend.

5 ster-huisvesting. Sal weer en weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Sjoe, ons is bevoorreg om sulke mooi goed te hoor, Alet! Baie dankie! Ons sien uit na die volgende besoek!

Catalina Cottage
Nicoline J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline J
Saam met vriende

Aangename gerieflike verblyf.

Uiters netjiese skoon huis met alles wat nodig is om verblyf gemaklik te maak. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Nicoline. Julle was aangename, puik gaste was baie mooi na Catalina Cottage gekyk het. Kom kuier gerus weer!

Catalina Cottage
Reginal D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginal D
Gesin met klein kinders

Dit was rustig, net wat ek verwag het.

Die eienaar en bestuurder het ons laat tuis voel vandat ons daar aangekom het. Vriendelik en behulpsaam, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A West Coast spring flower gem.

Judy is a very warm and welcoming, generous, helpful and organised hostess. The cottage is immaculate and extremely well equipped, in a quiet yet central location, with amenities and especially the West Coast National Park all within easy reach, as well as other places of interest further up the West Coast. A real bonus in the cold winter weather was the indoor braai in the cosy and bright sunroom after our wonderful spring-flower viewing! The full DStv package and free Wi-Fi were added value. Thank you Judy for a most enjoyable experience, would definitely recommend Catalina Cottage, and would love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Kris and Meryl! We are thrilled to hear that you had such a lovely experience!

Catalina Cottage
Anna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, luukse en stil verblyf.

As jy nie omgee vir 'n entjie se ry van die strand of winkels nie, is hierdie die plek om te bly. Alle toerusting van 5-ster-gehalte. Ek sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Dankie, Anna! Ons is so bly julle het Catalina Cottage geniet! Jy maak my hart bly! Kom gou weer!

Catalina Cottage
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met vriende

Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Kon wasgoed was en ons eie tafeltennistoernooi begin.

Ruim, gerieflike huis. Ons het baie lekker gebly. Daar was 'n bottel wyn en sjokolade as verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Gesin met tieners

What a lovely stay!

Well situated! Neat and everything you need and more. Electric blankets was a super plus over the cold weekend. Personal touch - even asked what colour bedding we would prefer. Would definitely recommend the place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Juanita.

Catalina Cottage
Charleen O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen O
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We were in a very cold week in Langebaan, it was very nice and warm inside, especially the braai area/sun room. Cosy home with everything you need. Will be back again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

We're thrilled you were comfy and cosy, Charleen. We look forward to seeing you again. Kind regards, Ian and Judy

Catalina Cottage
Phumza S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumza S
Gesin met klein kinders

Very pleasant and everything was on point.

I would definitely consider this venue for my future visits. It would be highly recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thanks, Phumza, you are most welcome!

Catalina Cottage
Wilna S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna S
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Netjies, alles en nog wat jy nodig het. Braai lekker toegemaak teen die wind. Tafeltennis 'n bonus. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O
Gesin met tieners

Fantastic and enjoyable.

This is the perfect place to stay if ever you want to get away from the rowdiness and noisy environment. Very quiet and calming to the soul. Very neat and tidy, well equipped with everything you need. It's like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Wilma! You are most welcome.

Catalina Cottage
Amelene H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelene H
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Lovely home with everything that you need including beach towels. Judy and the team went beyond the call of duty with our visit. Even couriered us our things that we left behind. We will surely return. Awesome and affordable holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you so much. We are so happy you enjoyed your stay. We hope to see you soon.

Catalina Cottage
Tracey-leigh S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-leigh S
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay, the host and her husband was friendly and gracious and very accommodating.

The cottage had everything that we needed and more! I would recommend this to all my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

It was an absolute pleasure, Tracey-Leigh! Come again!

Catalina Cottage
Suretha F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suretha F
Gesin met klein kinders

Baie netjies met heerlike sonstoep.

Als wat jy nodig het is byderhand. Heerlike sonstoep waar jy net kan onstpan en vleis braai. Dis ongelukkig nie stapafstand vanaf die see nie; en daar is geen see-uitsig nie. Ons was heerlik bederf met ekstra's soos sjokelade en wyn. Seuns het die tafeltennis baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Hi Suretha, I am so sorry you were not 100% happy with our cottage. I would suggest you look for an establishment that promises a view next time, to avoid disappointment.
Kind regards, Judy

Catalina Cottage
Demi G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi G
Gesin met tieners

Absolutely amazing!

Our stay at the Cottage was great! Judy was very friendly and made us as comfortable as possible, her house is very homey and made us feel very comfy. The garden was so beautiful with lots of mini tortoises walking around. The beds were very comfy and the house was fully equipped with everything we needed. Bonus part is that there was table tennis so it made family activities even more fun! I would definitely go back and recommend it to any family member or friend planning on going to Langebaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Demi. We're so glad you folk had a great time. Judy

Catalina Cottage
Simone S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met vriende

Absolutely amazing. Atmosphere was beautiful.

The owner was very accommodating and friendly. We had a blast. You literally just have to bring yourself, your clothes, food and beverages. The fire place was even stocked with wood. The garden is beautiful to sit in and relax. Everything felt so homey about this Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Simone! You were awesome guests! Judy and Ian

Catalina Cottage
Eleanor S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor S
Gesin met klein kinders

Was fabulous.

Will go back to Catalina anytime, place was spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Wonderfull, Eleanor! So glad you enjoyed it.
Judy.

Catalina Cottage
Nicolette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L
Gesin met tieners

Home away from home!

Upon arrival we had such a warm welcome and surprise choccies and wine which went down so well! The home is warm, exceptionally clean and spacious, a true home away from home, it is fully equipped with everything you could possibly need. We had a wonderful weekend and would highly recommend Catalina Cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af!

Met aankoms is ons so hartlik verwelkom en verras met choccies en wyn wat so goed afgegaan het! Die huis is warm, buitengewoon skoon en ruim, 'n regte tuiste weg van die huis af; dit is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het 'n heerlike naweek gehad en sal Catalina Cottage ten sterkste aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy, quiet, kind host, perfect position.

Host was kind and helpful. Great braai area. And some braai wood as well. Quiet part of town yet close to beaches. All items needed for self-catering.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike, stil, vriendelike gasheer, perfekte posisie.

Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Goeie braai-area. En ook braaihout. Rustige deel van die stad, tog naby die strande. Alle items benodig vir selfsorg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Catalina Cottage is pragtig, netjies, skoon en goed toegerus. Die diens is fantasties en ons het geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Jessica. Ons is baie bly julle het van Catalina Cottage gehou. Alles van die mooiste vir die nuwe jaar. J

Catalina Cottage
Kezley K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kezley K
Gesin met tieners

The stay was lovely!

The pictures don’t do any justice! Super stunning and so relaxing! Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Gesin met klein kinders

Fabulous place, service and hospitality something to write home about! One word, stunning.

Value for money and the service and location perfect. The cottage spotless and in mint condition. Will, without hesitation, recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esterline K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterline K
Saam met vriende

Rustige, ontspannende naweek.

Pragtige huis. Goeie ontvangs. Asemrowende tuin. Skoon, netjiese huis. Als is gemaklik en bereikbaar. Gesinshuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie! Julle was puik gaste!

Catalina Cottage
Tania B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Gesin met klein kinders

It was a lovely, peaceful stay!

It’s absolutely delightful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Tania. We love hosting your family. See you next year. Blessings 😉

Catalina Cottage
Sunet P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet P
Gesin met tieners

Dit was baie gerieflik.

Catalina Cottage is 'n baie netjies cottage. Alles is daar wat jy nodig het. Beddens slaap lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Sunet!

Catalina Cottage
Anton D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Gesin met tieners

Baie netjies, waarde vir geld!

Die eenheid was netjies, mooi skoon met alles wat jy nodig het. Dit is veilig en die ligging is ook in 'n stil buurt. Dit het nie 'n see-uitsig nie, maar die prys en al die ander bykomstighede maak op daarvoor. In kort, dit is waarde vir geld en ons sal dit graag weer wil gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Anton! Ons is só bly julle het CC geniet. Dis vir ons so 'n plesier om gaste soos julle te ontvang - kom gerus weer kuier.

Catalina Cottage
Jamie-lee H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee H
Saam met vriende

Dis die perfekte plek om rustigheid te geniet, thumbs up.

Die stilte rondom ons was net die wegbreek wat ons nodig gehad het. Dit was baie lekker, ons het gevoel dis soos 'n familie-cottage, die atmosfeer was 100%. Sal definitief vir Catalina Cottage aanbeveel aan vakansiegangers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Jamie-Lee! Dit is so lekker om te hoor hoe julle Catalina Cottage geniet het, sien gou weer.
Judy.

Catalina Cottage
Marlin S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin S
Gesin met klein kinders

Beautiful house centrally located.

Wonderful host Judy. Place was clean, spacious and my kids especially loved the table tennis board. Definitely would stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis. Sentraal geleë.

Wonderlike gasvrou, Judy. Plek was skoon, ruim en my kinders het van die tafeltennis gehou. Sal beslis weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Marlin, wow, we're so glad to hear you all enjoyed your stay! Thank you!

Catalina Cottage
Linda E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a real pleasant and comfy stay.

I would recommend Catalina Cottage highly. Very, very clean and everything is there for a comfy stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Gesin met klein kinders

Skoon, netjiese verblyf en goeie waarde vir geld.

Judy is 'n fantastiese gasvrou. Sy het ons baie welkom laat voel. Die plek is goed toegerus alles en meer is daar wat mens benodig. Die beddegoed is goeie kwaliteit. Sal Catalina Cottage vir enige persoon sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Lizette! Julle is ons VIP's so ek's so bly om te hoor julle was só gelukkig. Kom maar weer!

Catalina Cottage
Velma-jean C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velma-jean C

Lots to offer, clean, safe and well equipped.

Catalina Cottage exceeded our expectations. The Cottage was clean and well maintained. Judy was a very friendly and helpful host. Catalina Cottage is well-equipped and we especially enjoyed playing table tennis in the garage. It was wonderful to be able to park our car in a locked garage. We felt very safe and enjoyed the peaceful and quiet neighbourhood. We will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you for a wonderful review! We're so happy you enjoyed your stay and felt so comfortable. It will be great to have you back.

Judy

Catalina Cottage
Peter T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

'n Verblyf met 'n absoluut hoë standaard; uiters gerieflik met geen tekorte, asook uiters vriendelike en behulpsame gashere.

Die spreekwoord lui "home away from home". Catalina bied in baie gevalle meer as dit. Die netjies smaakvol gemeubileerde plek is uiters gerieflik geleë en word deeglik ondersteun deur warm, vriendelike en baie behulpsame gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Peter, it was such a pleasure to host your wonderful family and friends. Please come again. Ian and Judy

Catalina Cottage
Adrian R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R
Gesin met klein kinders

Heerlik ruim en privaat.

Heerlik ruim en privaat. Goeie gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Adrian. Puik gaste verdien puik diens. Ons probeer maar Catalina Cottage 'n lekker vakansiehuis maak.

Catalina Cottage
Julia T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T
Gesin met klein kinders

Awesome!

Very warm welcome and could have stayed for longer. Felt like home. Will definitely book at this cottage again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you, Julia. Super.

Catalina Cottage
Frans M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Catalina Cottage is like having your own lovely holiday home.

As a holiday residence, Catalina Cottage offered everything and more that we could have wanted. To the hosts, Judy and Gillian, thank you for the special touches to make us feel welcome. The house was clean and spacious and neighbourhood was very quiet. I will have no hesitation to recommend Catalina as a holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, Frans. We enjoyed hosting your lovely family for such a special occasion.

Catalina Cottage
Hannes V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met vriende

Baie veilige, netjiese en goed toegeruste blyplek selfs met hout wat wag in braaikaggel op toegeboude stoepie.

Hierdie huurwoning het ons twee egpare, wel senior burgers, se verwagtinge ver oortref. Met gebruik van alle elektriese apparate, netjiese wasgoedlyne, dubbelbeddens en TV om die Bulle se afslag teen die WP te aanskou met 'n vleisie op die kole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Ons is so bly julle het Catalina geniet!

Catalina Cottage
Danielle F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle F
Gesin met klein kinders

Beautiful.

Thank you for an amazing weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

We're so happy you enjoyed it, Danielle!

Catalina Cottage
Charlotte-louise E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte-louise E
Gesin met klein kinders

Asemrowende mooi en toegeruste huis.

Vyfstervakansiehuis - ruim, keurig gedekoreer, gemaklike rusbanke, lieflike tuin, volle DStv en WiFi boonop ook. Ons het heerlik daar gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

This is what we love to hear. So thrilled that you loved the cottage, thank you.

Catalina Cottage
Atilda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atilda S

Sal beslis weer daar tuisgaan en beveel dit ook aan vir ander.

Catalina het aan ons vereistes voldoen. Plek was netjies en baie goed toegerus. Ons is baie goed ontvang en Judy het selfs aangebied om aankope vir my te doen indien nodig Sondag middag. Dit is ook 'n baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Baie dankie, Atilda. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is so bly julle wat so ver gereis het het gemaklik en tuis gevoel.
Alles van die mooiste.

Catalina Cottage
Rozanne T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T
Gesin met tieners

Awesome time, well spend.

A beautiful place, neat and tidy well equipped everything needed is there, love the environment, my fam and myself had an amazing time. Thank you so much to Judy for the warm welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker. Die moeite werd.

Pragtige plek, netjies en skoon, toegerus met als. Heerlike omgewing. Ek en my gesin het dit so geniet. Dankie Judy vir die hartlike verwelkoming.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thanks, Rozanne, it was an absolute pleasure. You have a lovely family, please come again.

Catalina Cottage
Lana M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M

Mees rustigste omgewing.

Die verblyf was onbeskryfbaar netjies, skoon en als wat jy nodig gehad het was daar, net klere en kos moes ons saambring. Die mees vriendelikste mense Judy/Ian. Was baie hartseer om huis toe te gaan, dis definitief 'n weer kom kuier. Weereens baie dankie Judy vir als, jou plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Sjoe hoe bly maak jy my hart, Lana. Julle is fatastiese gaste, kom maar weer.

Catalina Cottage
Tania B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Gesin met klein kinders

Netjies en goed toegerig.

As ‘n kind eers huil om nog ‘n nag ekstra oor te bly, dan moet jy weet dit was heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Dit maak my hart bly, Tania! Baie dankie vir julle, julle was puik gaste! Kom gerus weer.

Groete,
Judy en die span

Catalina Cottage
John S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Gesin met klein kinders

Goeie wegbreek.

Baie rustige luxury cottage vir wegbreeknaweek, die volle DStv en WiFi 'n bonus as kinders saam is. As jy van rustigheid hou is dit jou plek. Om die huis redelik donker maar veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

Lovely stay.

What a lovely stay at Catalina cottage! The owner, Judy, was so helpful and accommodating. Everything was neat and well-organised. You won't be disappointed if you stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Nicole, we are delighted to hear you were happy on such an important weekend.
It was our privilege to host the groom and his family for your wedding and we hope to see some photos of the beautiful day.

Catalina Cottage
Esmeralde L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralde L
Gesin met tieners

Home away from home.

We had the most amazing time at Catalina Cottage. It was truly a home away from home experience. I would definitely go back again. Ian and Judy were amazing hosts. We couldn't have asked for better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T
Saam met vriende

Uitmuntend.

Dit was 'n absolute plesier. Alles wat nodig is, is daar. Die aandag aan die kleiner dinge is puik. Sal dit enige tyd aanbeveel. Gaan dit definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Carina, baie dankie! Julle dames is besonders en hoe lekker was dit om julle te leer ken. Dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies gelaat het, droom kliënte. Kom gerus weer weskus se kant toe, Catalina Cottage staan reg.

Catalina Cottage
Talita B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Wat 'n wonderlike ondervinding!

Ek sal Catalina Cottage vir seker aanbeveel - wat 'n wonderlike plek met uitstekende diens! Dankie vir al jou moeite Judy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Talita, dis altyd lekker om sulke wonderlike mense te ontvang. Dankie vir die terugvoering. Kom maar weer!

Catalina Cottage
Linda K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Cosy and comfortable.

Thanks to Judy and Carolina! We had a lovely stay at Catalina Cottage. We were welcomed with champagne and chocolates to celebrate our fathers 70th birthday. The small gesture and comfortable house made our stay in Langebaan unforgettable. The beds all had electric blankets that kept us warm on the ice cold winter nights. I would definitely stay here again. The cottage had absolutely everything we needed and more, we could have stayed another week! Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Hi Linda, thank you for the wonderful review! We are thrilled your family enjoyed your visit so much, and felt keen to stay longer; our ultimate pleasure! Thank you for choosing Catalina Cottage to celebrate your dad's very special day. We hope you will join us again. Many thanks, Judy and the team

Catalina Cottage
Melinda B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Dit was voorwaar 'n huis weg van ons huis.

Alhoewel die cottage in die agterplaas van die hoofhuis was het dit glad nie so gevoel. Die vriendelike ontvangs en groet was voorwaar 'n riem onder die hart. Heerlik gerus en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne T
Gesin met klein kinders

We had an enjoyable time.

I recommend that people are advised before booking that the property is shared.Catalina Cottage is situated behind a main house and the garden/backyard area is shared with the occupants of the house. It was not a problem for us, but I would have preferred that this was made clear before we made the booking as some people may not be comfortable with such an arrangement.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lekker tydjie gehad.

Ek stel voor dat mense daarvan in kennis gestel word dat die perseel gedeel word voordat hulle bespreek. Catalina Cottage is agter 'n hoofhuis geleë en die tuin word gedeel met die inwoners van die huis. Dit was nie vir ons 'n probleem nie, maar sou verkies dat dit duidelik gemaak word voor die bespreking aangesien sommige mense nie gemaklik sou wees met so 'n reëling nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Thank you Charne, for the constructive criticism. I am glad it did not bother you folk; we have had no comment from other guests, and the single occupant of the other house is very private and quiet, but perhaps we should consider detailing that there are two houses on the property.
I hope you enjoyed it enough though, consider returning for another visit.
Many thanks for the review.

Catalina Cottage
Hanlie R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Gesin met tieners

Pragtige, uiters goed toegeruste huis.

Ontvangs was besonder vriendelik en Judy was baie behulpsaam. Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Dit is werklik "home away from home". Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele pakkie, vanaf die warm ontvangs met 'n bottel wyn en sjokolade-nougat tot die verblyf in die mooiste goed toegeruste huis, was onvergeetlik lekker.

Die kuier in Catalina Cottage was van ons lekkerste vakansies wat ons nog ooit gehad het. Alles was perfek. Van die ontvangs met 'n bottel wyn en sjokolade-nougat, die bederf een aand met koekies en kaas, die heerlike koffie, tot op die einde. Die huis is baie goed ingerig en het alles wat nodig is om lekker vakansie te hou en te ontspan. Die binnebraai met die skuifdeure wat op 'n pragtige tuin uitloop is heerlik. Alles is mooi skoon en van hoogstaande gehalte. Die kersie op die koek was dat daar ook volle DSTV en WiFi is. Ek sal dit definitief aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Catalina Cottage se terugvoer

Hello Dorothy,
Thank you from the bottom of my heart, for the lovely review with such detail, so many never even take the trouble.
We love what we do and are thrilled to hear that you two were able to relax and enjoy yourselves so much at Catalina - goal achieved.
We hope to be able to spoil you next time.
Blessings and thanks again.
Judy

Catalina Cottage
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Vos-singel 27B, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiZjk5ODUxLWY4NzMtNDljMy1hMjA1LTYxNDdlZDA3MDA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 27B Roode Vos Crescent Saailand 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.093806298378 18.037378577696