Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2023 tot 02 Jan 2024 en 04 Dec 2024 to 02 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2023 tot 02 Jan 2024 en 04 Dec 2024 to 02 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek of enige geraas wat die bure kan steur, word toegelaat nie.
Maak asseblief alle deure toe wanneer u die huis verlaat.
Aktiveer asseblief die alarm wanneer u die huis verlaat.
Die volgende word voorsien:
Skoonmaakprodukte vir die badkamers en kombuis
Seep en handeroom by die wasbakke
2 rolle toiletpapier vir elke badkamer
Hout vir die kaggel in die wintermaande
Koffie, tee en vars plaasmelk
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Dierama Lane, Cathkin Park, Champagne Valley, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang