Cradock Akkommodasie by Cathy's Guest House | LekkeSlaap
+73
+73

Cathy's Guest House

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Cathy's Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Adel B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adel B
Gesin met klein kinders

Nie wat ek verwag het nie.

Was netjies en skoon.

Cathy's Guest House's terugvoer

Dankie vir jou resensie, Adel. Ek weet nie eintlik wat jy verwag het nie. Julle het 'n lugverkoeler gehad, 'n swembad, skoon en netjiese kamer, tuin, stoep en veilige parkering. Ons ook was verwelkomend.

Cathy's Guest House
Wendy H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Gesin met tieners

Welcome stopover, clean and comfortable.

Welcoming hosts, a pool to dip into, a braai area and a good nights sleep.

Cathy's Guest House's terugvoer

Thank you Wendy. It was lovely to have you.

Cathy's Guest House
Frankie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money, very comfortable.

Lovely, quiet garden to relax in, secure parking. The room that we had was very comfortable. We received a very warm welcome.

Koos B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflik.

Baie netjiese kamer. Veilig vir ons hondjie. Baie goed geleë. Personeel baie vriendelik.

Cathy's Guest House's terugvoer

Baie dankie Koos vir julle vriendelikheid.

Cathy's Guest House
Dirk T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Persoonlik verkies ek DStv terwyl ons kamer slegs Elsat gebied het.

Alta V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Enkelreisiger

Gasvry en behulpsaam vir 'n aangename oornagverblyf.

Gastehuis was maklik om te vind end die ontvangs was gasvry en vinnig. Die kamer is gerieflik end netheid was opmerklik. Ek het met my kat gereis en daar was geen problem om hom in die kamer te laat bly nie.

Reinette H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap, vriendelike gasheer.

Dit is 'n goeie plek om te oornag.

Harold C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gemaklike, silwerskoon, vriendelike gastehuis wat uitstekende waarde vir geld bied.

Gasheer vriendelik en behulpsaam. Kamer silwerskoon met uitstekende diens. Veilige persoonlike veiligheid, met parkeerplek binne die toesluit-erf. Baie goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

A comfortable, spotless, friendly guesthouse providing excellent value for money.

Hosts friendly and helpful. Room spotless with excellent servicing. Secure personal safety, with outdoor parking within lock-up yard provided. Very good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Izak G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige "old world charm".

Ideale oornag-akkommodasie.

Liesl N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl N
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Lekker rustig, skoon, netjies en gerieflik. Oulike swembad pragtige atmosfeer.

Shelly F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly F
Gesin met klein kinders

Wonderful overnight stay!

Thank you for everything Cathy, and for accommodating our little dog too!

Cathy's Guest House's terugvoer

Thank you Shelly, everything of the best for the new year.
Leon and Cathy

Cathy's Guest House
Kim D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kim D
Gesin met tieners

Geskik vir een nag se verblyf.

Rustig en skoon. Goed vir oornagverblyf.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Suitable for a one night stop over.

Quaint and clean. Good for a one night stop.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Cathy's Guest House's terugvoer

Thank you Kim,

We appreciate your possitive response.
Everything of the best for the festive season. Be safe on your trips.

Kind Regards
Anny

Cathy's Guest House
Justin V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie knus kamer en die eienaars is wonderlik en baie vriendelik.

Die kamer is klein en oulik, wat dit perfek gemaak het vir die aand se oorbly. Dit is sentraal geleë in Cradock. Eienaars was baie vriendelik en akkommoderend.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Very cozy room and the owners are wonderful and very friendly.

The room was small and quaint, which was perfect for what we needed for the night. Centrally located in Cradock. Owners were very friendly and accommodating.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Cathy's Guest House's terugvoer

Dear Justin,

Thank you for your positive comment. It was a pleasure to accommodate you.

Best wishes,
Anny

Cathy's Guest House
Lorene E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou Annie en behulpsaam.

Ons het lekker warm geslaap met 'n lekker warm elektriese kombers wat reeds aan was vir ons ten spyte van die koue. Alles was skoon en netjies. Het niks meer nodig gehad. Sal net 'n stortdeur aanbeveel ipv die gordyn. Maar verder geen probleme ervaar. Kan aanbeveel word vir oorslaap.

Cathy's Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer Lorene.

Groete,
Anny

Cathy's Guest House
Monica D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar.

Ek kan die plek aanbeveel. Die mense is baie vriendelik.

Ilse V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en gerieflike kamer.

Vir oornag is dit ideaal, want dit is sentraal geleë. Ons is baie vriendelik ontvang en het ’n gerieflike kamer gehad. Ons hond was ook welkom.

Cathy's Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle opbouede kommentaar.
Ek hoop om julle weer te kan ontvang met 'n ander geleentheid.
Groete
Anny

Cathy's Guest House
Elrida E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gemaklik.

Die plek is baie netjies, skoon en smaakvol. Presies wat ons nodig gehad het en absolute waarde vir geld. Baie oulik ingerig met die swembadjie en veilige tuin.

Cathy's Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike kommentaar, Elrida. Dit is so lekker om gelukkige gaste te kan ontvang.

Groete,
Anny

Cathy's Guest House
Christene M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christene M

Gerieflik, skoon, vrolik, eksentriek en huislik.

Dis 'n heerlike blyplek vir 'n kleiner groep gaste. Die braai-area is gerieflik en die klein swembadjie was verkwikkend en uitnodigend. Ek sou hou van badmatjies i.p.v. handdoek as badmatjie, en omdat dit selfsorg is, sou ek net beter riglyne wou hê oor hoe die skottelgoed werk. Dit is wel alles gewas en opgeruim. Afdroogdoek of 2 in die kamer kon help (mens gebruik soms al die bekers, wil dit uitspoel en benodig dan afdroogdoek). Klein handsepies in die badkamer sou ook goed wees. Andersins regtig 'n baie vriendelike omgewing. Die gemeenskaplike tuintjie is lieflik en so goed versorg.

Cathy's Guest House's terugvoer

Hello Christene

Baie dankie vir jou resensie. Ek wil net onder jou aandag bring dat my gastehuis nie 'n selfsorg eenheid is nie. Skottelgoed word deur ons self gedoen. Daarom dat daar nie geriewe vir skottelgoed in die kamers is nie.
Badkamer matjies is vol kieme omdat dit nie elke dag gewas kan word nie daarom word daar handdoeke beskikbaar gestel om by die bad te sit.
Seep word verskaf in die botteltjies wat op die wasbakke geplaas word.

Groete
Anny

Cathy's Guest House
Wendy M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Enkelreisiger

Quirky, clean and comfortable.

A very helpful host.

Cathy's Guest House's terugvoer

Hello Wendy,
Thank you for your positive comment.
We appreciate it extremely much.
Kind Regards,
Cathy's Guesthouse
Cradock
Cathy's Team

Cathy's Guest House
Cornelis H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cornelis H

Aaklige bed en kokkerotte.

Nie vriendelikk verwelkom nie, amper asof hulle vergeet het ons kom. In een van die kamers was die bed u-vormig, die matras was aaklige kwaliteit, In die ander kamer was daar kokkerotte. Ons het om 7 die oggend sonder ontbyt vertrek, want ons wou nie langer daar bly nie.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Horrible bed and cockroaches.

Not a friendly welcome, like they forgot we were coming. In one of the rooms the bed was u-shaped, horrible quality mattress. In the other room were cockroaches. We left at 7 in the morning without breakfast because we didn't want to stay any longer.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Cathy's Guest House's terugvoer

My dear wonderful customer,
I am sorry that u did not enjoy your stay.
I do not have a u-shaped bed or cockroaches in my -house,
I hope you will visit us again.
Anny

Cathy's Guest House
Riana V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en skoon verblyf.

Met aankoms is ons dadelik baie vriendelik verwelkom. Die kamers is skoon en gerieflik. Baie rustig.

Koos J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis met rustige atmosfeer en mooi tuin.

Goed toegeruste kamer met yskassie en mikrogolf. Sou graag borde en klein papbakkies daar wou sien. Die dubbelbed se matras is hol en slaap moeilik. Verder alles in orde met veilige parkering.

Cathy's Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Borde ens. is op aanvraag en ons sal verseker die matras vervang.
Vriendelike groete
Cathy se span

Cathy's Guest House
Kevin C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hartlike ontvangs en die mense was baie behulpsaam. Baie dankie.

Ons het laat die aand daar aangekom, maar dit was geen moeite vir die mense gewees nie, hulle het ons vriendelik en hartlik ontvang. Selfs uit hul pad gegaan om ons met vrae en aanwysings te help. Ons sal beslis weer Cathy's Guest House besoek. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Cathy's Guest House's terugvoer

Dit was net 'n plesier.
Julle is baie welkom.

Vriendelike Groete,
Cathy se span

Cathy's Guest House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cawoodstraat 106, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZDVmOGQ5LWM4ZjktNGQyNi1iOTQ0LWU2OWZjOGZkMDMyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 106 Cawood Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -32.16585 25.61899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za