Cavendish House and Cavendish Cottage
Beskrywing
Cavendish House and Cavendish Cottage is in Claremont, 12 km van die middestad af en minder as 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis aangebied. Beide eenhede skuil in die rustige tuin en deel 'n buite-area met 'n swembad en braaigeriewe. Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste en die kothuis het slaapplek vir 2 gaste.
Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk, sap en 'n bottel wyn word met aankoms voorsien. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die perseel is naby groot winkelsentrums en openbare vervoer wat dit die ideale basis maak vanwaar gaste Kaapstad kan verken.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Cavendish House And Cavendish Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |