Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mill Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impafana Plaas, C6, Caversham-vallei, Balgowan, KwaZulu-Natalse Middellande, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mill Cottages is 'n geskiedkundige landgoed met 'n restaurant en 3 Victoriaanse kothuise in 'n tuin op die Lions- en Impafana-rivier. Mill Cottages is 'n paradys vir voël-liefhebbers en in die Midlands Meander kan gaste voetslaan, perdry, swem, tjoepry, gholfspeel, polo-speel, bergfietsry en warmlugballonvaar. Die Caversham Mill Restaurant is loopafstand vanaf die kothuise. Die Midlands Meander is uitgedink hier by Mill Cottages.

Verblyf is beskikbaar in 3 hout- en yster-kothuise wat in die 1900's as huisies vir die meulebestuurders gebou is. Daar is alles moontlik gedoen om die oorspronklike styl te behou en te bewaar om hul geskiedkundige erfenis te behou. Die buitemure is van modder- en kleibakstene en het houtpale vir ondersteuning. Die vloere en plafonne het steeds die oorspronklike Oregon-hout. Die huisies word omring deur hoë bome en groot azaleas, wat afsondering en privaatheid verseker.

Elke kothuis het 'n kaggel vir die koue wintersaande in die Natalse Middellande en daar is 'n sitkamer met 'n TV en etenstafel in elke kothuis. Elke kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, 'n stoof en oond. Braaigeriewe met hout word ook voorsien. Die kothuise word daagliks skoongemaak.

Wasgoedgeriewe is beskikbaar vir gaste wat hul wasgoed teen 'n minimale koste wil laat was.

Hierdie verblyf is ideaal vir 'n selfsorg-vakansie in die KwaZulu-Natalse Middellande vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Mill Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Impafana Plaas, C6, Caversham-vallei, Balgowan, KwaZulu-Natalse Middellande, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mill Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impafana Plaas, C6, Caversham-vallei, Balgowan, KwaZulu-Natalse Middellande, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25687dd3fcdaa4b49f4b7fa293e2138d81169f719ce14438c25dd070dddfa0b9be43e25b697904fe4c61e3256c41fc6c36b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Impafana Farm, C6 Caversham Valley, Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.415697514006 30.095989460382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem