- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 59 Molteno Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
CAW Accommodation bied gerieflik geleë oornagverblyf in die hartjie van Goodwood en dis 'n uitstekende keuse vir beide sake- swoel as ontspanningsreisigers.
Hierdie gastehuis bied 'n keuse tussen 6 individueel gemeubileerde eenhede waarvan elkeen 'n en suite-badkamer het. Binne is die kamers goed ingerig met knus beddens, linne, handdoeke, komplimentêre toiletware en privaat ingange. Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, 'n ontbyttoonbank met stoele en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV en toegang tot komplimentêre WiFi.
Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel, sekuriteitskamera-toesig, 24 uur-gewawende reaksie. Gaste kan die braaigeriewe geniet. Die ligging van die eiendom is naby inkopiesentrums, restaurante en sowat 7 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Wesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 59 Molteno Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink CAW Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Molteno Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang