Cayman Strandhuis 38

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cayman Strandhuis 38 is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp Gordonsbaai geleë.

Die dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die leefarea beskik oor 'n slaapbank en 'n ekstra matras vir 'n kind.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die boonste gedeelte bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en sitplek buite. Daar is ook 'n braaikamer binne wat toegang tot 'n privaat tuin bied.

Gaste kan van die gemeenskaplike tuin en die waskamer gebruik maak. Die kompleks bied direkte toegang tot die strandfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Cayman Strandhuis 38 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelslaapbank
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cayman Strandhuis 38 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za