Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caza Beach Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Caza Beach Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Antoinette L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met vriende

Puik waarde vir geld.

Caza Beach is 'n uitstaande gastehuis. Baie goed geleë, met pragtige kamers. Die ontbyt elke oggend was heerlik, en Amanda se diens vriendelik. Ek sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback Antoinette. We hope to see you again soon.

Take care.

Warm Regards,
Amanda.

Caza Beach Guest House
Maritza J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza J
Saam met vriende

Uitstekend en pragtig.

Wow uitstekend! Welgedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for staying at Cazabeach Guesthouse. We are glad you enjoyed your stay. It was lovely to meet and host you.
Warm regards,
Heidi and team Cazabeach.

Caza Beach Guest House
Michelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner asked us too many personal questions.

She chatty incessantly to us. It was annoying. We would have liked more privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for staying at Caza Beach guesthouse and taking the time to write a review.
I am really surprised to read this review, I wish you would have said something during your stay.
It is my job to check if everything is ok while you stay at Caza Beach.
I want to offer the best service possible and make sure you are enjoying your stay, we wrote a personal note and decorated your room with balloons on arrival for your birthday, our ladies sang you a birthday song, I did offer you to give you a lift to Durban, all extra things just to make sure you enjoy your stay. You looked very happy during your stay and told me you would definitely be staying with us again. I apologize that you had to leave with this feeling.
Kind regards
Heidi

Caza Beach Guest House
Ivan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met klein kinders

Very attentive staff.

Nothing is too much of a hassle. Clean, well appointed rooms - a very short walk to the beach. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Dear Ivan,
Thank you very much for staying at Caza Beach guesthouse and for your kind words.
We are glad you enjoyed our stay.
Warm regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Pieter B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties, besonder netjies en baie skoon.

Aangename verblyf en baie goeie versorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review about your stay at Caza Beach. We are glad you enjoyed your stay. We would love to meet you again in future.
Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Reinhard V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinhard V
Gesin met klein kinders

Kamer is mooi en eienaar doen moeite.

Ons verblyf was lekker en die eienaar het moeite gedoen om ons baba seuntjie te akkommodeer. Die kamer se vloere kon wel doen met 'n goeie skoonmaak veral onder die beddens en meubels waar dit lank aas skoongemaak was. Gordyne wou nie toemaak nie en kraan in badkamer was ook stukkend. Dink hulle kan dalk net weer alles opknap, dan sal dit 'n lieflike blyplek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole O
Gesin met klein kinders

5 Star accommodation and service.

The service was excellent. The rooms were clean and spacious. Breakfast was tasty. I can recommend it to anybody and will stay there myself in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for spending your holiday at Caza Beach guesthouse and taking the time to write these beautiful words.
We are glad you had a nice stay. Can't wait to meet your beautiful daughter again :)
Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Brindha R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brindha R
Gesin met klein kinders

Clean, airy and convenient walk to the beach.

Accommodating, friendly and inviting. The rooms are spacious, airy and spotless.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, vars, maklik om strand toe te stap.

Tegemoetkomend, vriendelik and hartlik. Die kamers is ruim en silwerskoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for staying at Caza Beach Guest House. We are glad you enjoyed your stay! It was lovely to meet you and your family and my son loved playing with your boys. Kind regards Heidi, Dom and Liam

Caza Beach Guest House
Louiza V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louiza V
Gesin met klein kinders

Amazing accommodation!

Great accommodation, friendly and helpful staff, breathtaking pool, extraordinary breakfast, and prime location, will definitely recommend and will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We are so glad you had a nice time at Caza beach guesthouse. Hopefully next time the weather will be better.

Caza Beach Guest House
Bernice D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

The room was clean and comfortable. The breakfast was delicious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf geniet.

Die kamer was skoon en gemaklik. Die ontbyt was heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Dear Bernice,

Thank you so much for your kind words and for staying with us, we are glad you enjoyed your stay! Gugu makes the best breakfast, we are very pleased to have her on our team. Hopefully, we will meet again.

Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Sohana S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sohana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stay.

Caza Beach house was a very comfortable stay. Staff is extremely friendly. The rooms are very neat and tidy. Perfect place to relax and rewind. The house itself is exceptionally beautiful with a breathtaking pool. Safe parking as well. A very good stay indeed. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We are so glad you had a great time at Caza Beach. Hopefully we will meet again.
Kind regards,

Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Don V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Don V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Dear Don,

Thank you for booking at Caza Beach Guest House, it was a pleasure hosting you. Hopefully, we will meet again.

Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Zelandia M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelandia M
Gesin met klein kinders

Wonderlik van begin tot einde.

Die personeel en eienaars van Caza Beach Guest House is wonderlike mense. Hulle is uiters vriendelik en hulle is ongelooflik behulpsaam. Die ontbyt wat hulle bedien is smaaklik en daar is ‘n verskeidenheid beskikbaar. Ek sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Dear Zelandia,

Thank you for staying at Caza Beach Guest House. It was lovely meeting and hosting you and your family. We are glad you enjoyed your stay with us.

Until we meet again.

Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Koos G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek sal beslis weer daar oorbly, want die gasvrou en haar personeel was baie vriendelik. Van al die plekke waar ons al was, is dié een die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay with us.
It was nice meeting you and your lovely wife.
We would love to see you again.
Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Gideon J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie vriendelike gasvrou en personeel. Lekker gebly, ontbyt was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review. We are really happy that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you and your beautiful family. Hopefully we meet again.

Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Johan C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike gasvrou en diens, lekker ontbyt, lekker gebly. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for your nice review, it was a pleasure meeting you and hopefully we meet again.
Kind regards,
Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Carel V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansieplek.

Ons het die verblyf by die gastehuis baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caza Beach Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words, we are glad you enjoyed your stay at Caza Beach guesthouse.

Hopefully, we will meet again.

Kind regards,

Heidi and Dom

Caza Beach Guest House
Chantele S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantele S
Enkelreisiger

Baie netjies, mooi plekkie.

Wonderlike kos en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sane N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sane N
Besigheidsreis

Baie goeie ligging, vriendelike personeel met heerlike ontbyt en baie skoon.

Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt wat ingesluit is by die akkommodasie was heerlik en iets anders as die gewone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 910
R2 910 R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 910
R2 910 R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 910
R2 910 R2 183
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8322403a80e4133609e04b21b14b824c3ff1d2aad9474272725fe973eae29c2561dc7f4e33fe37c2b541372b8ade2d5641e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 910 nouVanaf R2 183 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Trevor Place La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.758898 31.065997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem