Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CHM Beachfront cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 139, Nkwazi, Zinkwazi Strand, 4018, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

CHM Beachfront cottage is 'n lieflike, troeteldiervriendelike seefront-selfsorghuis in die lieflike kusdorpie, Zinkwazi, aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie dutjiesdorp is stil en die kothuis is die ideale basis vir 'n ontspanne seevakansie.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan groepe van tot 6 volwassenes. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tuin is groot, maar die huis is 'n drieslaapkamer-standaardhuis.

Die kothuis bied maklike toegang tot die strand en die strandmeer, wat veral gewild is onder bootvaarders en hengelaars. Plaaslike vissermanne is goed bekend met Zinkwazi. Besoekers kan gerus 'n draai maak by The Ski Boat-klub by die strandmeer, of Prides Pizza, by die strand, vir 'n gesellige aand.

Geniet troetelvriendelike verblyf op die strandfornt in 'n welige tuin met gevestigde melkhoutbome en 'n swembad. Gaste kan ook see-uitsigte vanaf die dek geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cecelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 139, Nkwazi, Zinkwazi Strand, 4018, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink CHM Beachfront cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 139, Nkwazi, Zinkwazi Strand, 4018, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNDUyMzEzLTM3MzQtNDY4OC1iY2I0LTAyMmUyMmM4YzJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 139 Nkwazi Drive Nkwazi 4018 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.28921358738 31.437349681615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang