LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cecil John Rhodes Guest House | LekkeSlaap
+26

Cecil John Rhodes Guest House

41 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 41 resensies vir Cecil John Rhodes Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elsa K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwerledse sjarme en bederfoornag

Goed toegeruste en skoon fasiliteit- met n gasvrou Zelda, wat uit haar pad gaan en ekstra moeite doen. Sal defnitief aanbeveel vir enige reisiger

Petro D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse atmosfeer.

Mal oor die ou huis met sy krakende houtvloere en netjiese afwerkings. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Adele H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars doen baie moeite.

Die eienaars het ons laat tuis voel. Die ontbyt was heerlik. Baie dankie.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle by ons te hê.

Cecil John Rhodes Guest House
Marita T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en vriendelik.

Aangename ontvangs. Geluister na ons klagte van gaste wat na 00:00 lawaai het.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer julle begrip met die lawaaierige gaste. Ons wens al ons gaste kan so opgevoed soos julle wees.

Cecil John Rhodes Guest House
Marietjie L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en goed geleë.

Verblyf was aangenaam en personeel vriendelik.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd heerlik om sulke vriendelike en netjiese gaste te ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Jp K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp K
Gesin met klein kinders

Gepas vir area se geskiedenis.

Rustigheid, alhoewel dit sentraal geleë is. Gastehuis het antieke gevoel. Netjies en skoon gewees. Ontvangs en behulpsaamheid baie goed.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Ons voel ook dat Cecil John Rhodes gastehuis 'n groen hawe in die stad is. Ons wil graag die gevoel van weleer behou en waardeer dit so as gaste dit ook oplet.

Cecil John Rhodes Guest House
Anthony P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony P
Saam met vriende

An excellent stay over.

The Cecil John Rhodes Guest House is a pleasant retreat from an otherwise busy day to day life. The guest house offers all the amenities a weary traveller needs to have - especially after a long day on the road. Centrally located in Kimberley, the guest is close to all historic sites that can be found in this unique town. Highly recommended!

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Thank you for the review. We are so happy that you could unwind after a long day on the road. We truly hope to see you at Cecil John Rhodes Guesthouse again.

Cecil John Rhodes Guest House
Yvette O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, rustig opset en baie lekker ontbyt.

Zelda het ons hartlik ontvang en ons het dadelik goed gevoel oor waar ons gaan bly. Die kamers is ruim en het alles wat jy benodig. Die yskassie het baie handig te pas gekom. Ons het gehou van die feit dat jy op 'n strokie 'n paar voorkeure of afkeure kon kies vir ontbyt. Al die personeel is netjies en vriendelik. Ek was veral super beïndruk nadat ons vertrek het en so 3 minute later 'n oproep ontvang! Dit was Zelda wat laat weet het 'n skoonmaker het my man se trouring op die wasbak gekry! Hy was so verlig dat hy die werkertjie 'n dankie-fooi gegee het. Ons sien julle beslis weer volgende jaar!

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die lekkerlees "review". As eienaar is dit altyd lekker om sulke positiewe kommentaar te lees. Ek is baie trots op my personeel. Ons hoop van harte om julle weer volgende jaar te sien.

Cecil John Rhodes Guest House
Fred C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en alhoewel dit in 'n besige straat is, het dit geen impak gehad nie.

Baie netjies en vriendelike diens. Sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis en kan dit sterk aanbeveel.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit is absoluut heerlik om sulke gaste te ontvang en te bederf. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Paul H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul H
Gesin met tieners

Baie mooi outydse era en stylvolle ruim kamers.

Kritiek - stortkop moet vervang word en klein yskassie met drankies sou handig wees.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie trots op ons outydse huis en dit voel inderdaad of ons deel maak van Suid-Afrika se geskiedenis .

Cecil John Rhodes Guest House
Helen M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M

Sal weer hier bly, skoon, netjies en vriendelik.

Vriendelik ontvang. Kamers was mooi en netjies. Ontbyt was heerlik!

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit is vir ons heerik om positiewe terugvoering te kry.

Cecil John Rhodes Guest House
Francois P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met tieners

Home away from home!

Ons het twee nagte oorgebly om omgewing te verken, baie sentraal geleë met die Pur en hospitaal om die hoek in veilige omgewing. Gastehuis baie netjies en skoon. Diens puik en personeel baie vriendelik, sal weer oorbly daar!

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit is altyd n plesier om sulke waarderende gaste te he. Ons sal julle graag weer ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Hedley P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hedley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vol karakter.

Lekker gebly. Woonstelle langs gastehuis bietjie steurend. Sal egter weer daar bly in die sin dat mens weet wat jy kry.

Elizke B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizke B
Gesin met klein kinders

Vir seker baie aangenaam.

Baie lekker en baie goeie diens. Dankie.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die kommentaar. Ek hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Tanya G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Gemaklik, veilig en behulpsaam.

Die gastehuis is baie tegemoetkomend. Ons wou die volgende oggend baie vroeg ry, en hulle het vir ons kospakkies ingepak om saam te neem, omdat ons nie ontbyt sou eet daar nie. Parkering is veilig, en ons het ons eie hek afstandbeheer gekry en kon kom en gaan soos ons wou! Sal beslis weer daar oornag.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons gaste se gemak en positiewe ervaring is vir ons baie belangrik.
Ons sal julle baie graag weer by ons ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
John M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf.

Goed geplaaste verblyf met eetplekke loopafstand wat 'n pluspunt is.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons waardeer julle en hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Suna P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suna P
Saam met vriende

Vriendelike gasvryheid. Koel kamers na a lang rit.

Die gastehuis is pragtig en die die feit dat dit 'n Historiese Landmerk is, maak dit baie spesiaal. Die diens was uitmuntend en die kamer goed ingerig.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Positiewe terugvoer is waarna ons streef. Hoop om u weer by CJR te ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Daryn H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daryn H
Gesin met klein kinders

Very happy.

Was very happy with the accommodation. It was suitably equipped. The value for money for a family of four was exceptional. Highly recommended.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Thank you so much for the kind review. Our guests are our first priority and it is always good to hear positive feedback. Please visit us again.

Cecil John Rhodes Guest House
Johan V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Besigheidsreis

Aanbeveelbaar!

Baie beslis aanbeveelbaar. As daar dalk net iets kort is dit 'n klein kroegie wat koue bier/koeldrank kan bedien na 'n snikhete dag op die pad en in Kimberley.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het wel 'n dranklisensie en yskoue drankies is definitief beskikbaar. Ja nee, Kimberley is nie 'n plek waar mens sonder iets koud sal oorleef nie. Ons hoop om u weer by die gastehuis te ontvang en dan sal ons seker maak dat u beter ingelig is oor alles wat ons bied.

Cecil John Rhodes Guest House
Wilna T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna T
Saam met vriende

Netjies.

Onpersoonlik. Teetuin nie beskikbaar gewees nie.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons teetuin is deur die week beskikbaar en op versoek ook oor naweke. Ons het ook 'n dranklisensie. Ek sien dat u oor 'n naweek by ons gebly het. Ek sal wel seker maak dat my personeel weet om die gaste in te lig oor naweke dat die teetuin wel beskikbaar sal wees op aanvraag. Hoop om u weer by ons te kan ontvang en bederf.

Cecil John Rhodes Guest House
Kina P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kina P
Gesin met tieners

Lekker gebly!

Pragtige plek. Lekker gebly en heerlik geeët. Pragtig, met alles wat ons nodig mag hê.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons heerlik om sulke mooi woorde te hoor. Hoop om u weer by ons gastehuis te kan ontvang.

Cecil John Rhodes Guest House
Hyca A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyca A
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker geskuier by Cecil John Rhodes. Die plek was netjies ten alle tye.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en dit is altyd heerlik om te hoor dat hulle lekker gekuier het.

Cecil John Rhodes Guest House
Callie P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Callie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting!

Rustige atmosfeer om te oornag vir 'n mens se reis.

Cecil John Rhodes Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons voel ook dat CJR 'n rustige toevlugsoord tussen die gejaag van die "stad" is. Ons hoop om u weer by ons gastehuis te kan bederf.

Cecil John Rhodes Guest House
Martie C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie C
Besigheidsreis

Goed en sonder probleme!

Dit was regtig aangenaam. Ons moes vroeg by die Kimberley hospitaal gewees het en het selfs soontoe gestap sonder probleme. Die ontbyt was heerlik en almal daar was regtig vriendelik en bereid om te help. Die vertrekke was groot en goed ingerig en die tuin is baie mooi.

Annemarie N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and enjoyable

The staff was friendly and helpful. In total the stay was very pleasant and recommendable.

Clinton P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het oornag onderweg na Kaapstad.

Daar is geen kleinbordjies vir jou roosterbrood. Ontbyt was koud.

Cornie V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is goed geleë om al die museums te besoek. Dit is skoon en netjies. Dit is ook sakpas. Die gastehuisbestuurder was altyd gereed om te help.

Anré C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anré C
Gesin met tieners

'n Gerieflike gastehuis naby die hoofsentra. 'n Skoon kamer, beddegoed en badkamers! 'n Pragtige plek!

Die slaapkamers was skoon en gerieflik. Ook het ons dogter 'n artikel in haar kamer vergeet en is ons die volgende oggend gebel en verwittig daarvan.

Horst B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Horst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf aangenaam in 'n historiese huis!

Die diens was uiters vriendelik en die kamers ruim en baie aangenaam. Dit is 'n ou historiese huis en 'n mens verwag dus nie moderne geriewe en fasiliteite nie.

Trudie D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D

Was baie aangenaam.

Die stort in kamer 1 is nie baie lekker nie, mens kan nie die kop verander nie, net een groot straal wat spuit. Maar verder was dit aangenaam.

Peet N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N
Gesin met tieners

'n Baie verblydende ondervinding by Rhodes Gastehuis!

Baie aangename verblyf. Skoon en vriendelike omgewing. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Yolanda S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot kamers, pragtige tuin, sentraal geleë!

Groot, skoon en gemaklike kamers, pragtige tuin en vriendelike personeel. Sentraal geleë in 'n veilige omgewing.

Antoinette O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, gerieflike en skoon oornaggeriewe met vriendelike diens.

Ons het lekker gebly en die dame was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar tuisgaan in die toekoms.

Anette L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely B&B, lovely service.

This is how a B&B should be managed, lovely service and lovely old house.

Herman S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baiea angenaam met lekker restaurant oorkant die straat

Baie lekker gastehuis met skoon kamers en persoonlike diens

Dorothy P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothy P

Pragtige huis, skoon, netjies, gasvrou puik, tuin wonderlik om in te sit.

Dis 'n pragtige huis, skoon en netjies - al is dit oud en uit 'n ander era, slaap mens lekker. Ons gasvrou (Joanie) was puik, vriendelik en gasvry. Heelike ontbyt bedien. Die tuin met al die voëltjies, water 'features' en koelte op 'n warm dag baie welkom, en jy kan lekker met 'n boek ontspan. Die enigste ding wat 'n bietjie hinder, is die blok woonstelle langsaan. Daar was kindertjies wat skree-huil, wasgoed op balkone, ens. en ongelukkig doen dit so 'n bietjie afbreek aan hierdie wonderlike huis. 'n Mens wens eintlik jy kon die huis optel en skuif. Steeds sal ek vir familie of vriende wat op 'n eennagstop is, voorstel om hier te bly.

Coenraadt M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraadt M
Saam met vriende

Mooi!

Dit was 'n aangename ervaring.

Sylvia B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation taking you back to yester-year!

Ons het lekker gekuier. Ontbyt was baie lekker en die kamer was spesiaal. Dis altyd lekker om in so 'n ou huis vol geskiedenis te bly. Rond af jou tyd hier met 'n besoek by Kimberley se gat.

Nicol M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Reinette B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Keith L - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, friendly welcome

We unfortunately found our room to not have been cleaned properly on our arrival with crumbs and a small chicken bone on the floor but when this was pointed out to the staff, they were quick to apologize and the room was cleaned. Also we found the breakfast to be a little strange as it included a crumbed chicken with bacon and eggs. Otherwise, a good stay.

Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllM2M5NDc5LTY5ZWYtNDBjNi1hYmEzLTRmOTA4ZmY2NjE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 035  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 138 Du Toitspan Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.74437 24.77082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!