Citrusdal Akkommodasie by Cedar Escape | LekkeSlaap
+37

Cedar Escape

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Cedar Escape
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Christina D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon veilig pragtige omgewing.

Moet net hulle besprekings nagaan vir glipsies.

Barbara H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging en baie rustig.

Ons het TreeTops baie geniet - so stil, net bome en voëls. Iemand wat mens verwelkom sou lekker wees maar in geval van vrae was mense beskikbaar.

Cedar Escape's terugvoer

Beste Barbara,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Rakende die verwelkoming: Dit is darem iets wat ons voor bespreking vir die gaste sê dat ons nie 'n ontvangs area het nie, maar dat ons altyd beskikbaar is as gaste ons nodig het.

Groete,
Cedar Escape

Cedar Escape
Lesley B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B

Verblyf was baie nice, kamers baie mooi ingerig.

Die kaggel was natuurlik 'n wenner in die koue weer. Ek stel voor dat julle net meer komberse voorsien in die wintersmaande. Dit was 'n lekker wegbreek van die stadslewe. Die huis en omliggende area gee 'n nice gevoel van plaaslewe.

Cedar Escape's terugvoer

Goeie dag Lesley,

Baie dankie vir jou goeie kommentaar, ons is baie bly julle het dit geniet.
Ons sal beslis kyk na nog komberse, baie dankie vir jou raad.
Hoop om julle gou weer te sien.
Sebastine

Cedar Escape
Jackie L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie L
Saam met vriende

Koud en ongerieflik.

Geen ontvangs, basies 'n houtskuiling met drie mure hoog in die takke. Nie winter vriendelik. Netheid kort aandag. Krag skop uit, onderhoud benodig. Avonturiers sal dit gedurende die somer maande geniet.

Cedar Escape's terugvoer

Hi Jackie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Julle het in Maxima gebly met jul eie onderdak braai teen 'n koste van R620 per nag vir 2 mense. Dit is juis goedkoper gemaak omdat dit winter is. Ons fotos dui ook aan dat dit hout hutte is met 'n gemeenskaplike badkamer.
Jammer vir die ongerief wat julle ervaar het, ek sal aandag gee aan die terugvoer.
Groete,
Sebastine Warnich

Cedar Escape
Loula C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Loula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was ongelooflik mooi. Netjies en skoon. Ek het net koud gekry. Alhoewel daar 'n heater was sou 'n elektriese kombers goed gewerk het. Papier afdroog tissues in toilette sou ook baie help. Sal beslis weer wil besoek.

Cedar Escape's terugvoer

Hi Loula,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons sal kyk na jou terugvoer en probeer die nodige veranderinge aanbring.
Lekker dag.

Cedar Escape
Wernique V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernique V
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Lekker om daar te kon wees.

Cedar Escape's terugvoer

Beste Wernique,

Sjoe, dis heerlik om sulke mooi terugvoer te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle gou weer!

Cedar Escape
Collin B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Collin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met vuurherd maak op vir die koue.

Eenheid was goed versorg by aankoms en alles beskikbaar wat ons benodig het. Stel voor dat meer komberse beskikbaar gemaak word gedurende wintertye. Verder is ons baie tevrede met fasiliteite en geriewe by ons eenheid. Sal dit aanbeveel aan enige iemand wat avontuurlustig is maar ook by tye 'n bietjie rustigheid soek.

Cedar Escape's terugvoer

Beste Collin,

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Hoop julle kom besoek ons weer een van dae.

Cedar Escape
Janine R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike afskakelplek buite die dorp teen berg en naby rivier.

Die ligging en stilte is wonderlik! Alles was baie goed gereël en die kommunikasie was maklik.

Cedar Escape's terugvoer

Hi
Ek is baie bly om dit te hoor en ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Dankie

Cedar Escape
Louise D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Ons was almal verlief op die skoonheid en afgesonderdheid van die pragtige en gesellige ou plaashuis.

Ons sal graag weer wil kom en selfs langer bly. Dankie!

Cedar Escape's terugvoer

Hi Louise,
Baie baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer by ons.

Cedar Escape
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YWRmZWU0LWZkNzYtNGQ3Zi1hNjQzLWIyZTQ3YWNmYzg2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Kardouw Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -32.810938888889 19.056305555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za