Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedar Garden

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Cedar Garden
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hector C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oor nag verblyf was dit perfek.

Ons het baie lekker gebly by Cedar Gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K
Saam met vriende

Werklik 'n lekker plek!

Baie vriendelike huislike atmosfeer. Alles wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus en tot 'n heerlike gepakte padkos pakkie as jy vroeg vertrek! Wonderlike oornagverblyf! Ons het 3 nagte gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezle V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense, ontbyt is heerlik en ligging sentraal.

Baie lekker, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D
Saam met vriende

Huislike atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly by Cedar Garden. Die ontvangs was baie vriendelik en die kamers netjies en skoon. Baie lekker engelse ontbyt en goeie koffie. Die plek laat voel jou of jy in die Engelse platteland sit en ek hoop ons kan weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Saam met vriende

Cedar Garden was really the home away from home place to stay! Such friendly service from Helga and Kerry, and we were really well looked after. We came for Splashy Fen and Cedar Garden will now be our destination accommodation whenever we go to Underberg.

Great service, wonderful rooms, delicious breakfast and the most welcoming staff and friendly atmosphere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice atmosphere and Helga very helpful.

Nice drive to SANI pass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Thank you Petra
We enjoyed having you stay with us and educating me in the music business!
Kind regards
Helga

Cedar Garden
Ina S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend.

Ontvangs baie goed. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en lekker.

Ons is lekker bederf en elke oomblik geniet. Baie mooi kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Dankie Tobie, sien uit daarna om julle volgende jaar weer te he.

Cedar Garden
Sandile S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile S
Gesin met tieners

We were at home away from home.

We enjoyed our stay at Mzomdala and privacy that we had sealed our happiness and my young daughter was so sad when we were leaving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corlene T
Saam met vriende

Ons verblyf was aangenaam en ons gasvrou Helga was regtig baie vriendelik.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam! Meubels in ons woonstel was egter baie oud en lyk glad nie soos die foto's op die internet nie. Sou graag lugreëling in die kamer wou hê. Alles was egter baie netjies, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met vriende

Highly recommended.

Lovely time spent at the Cedar Gardens, very happy with everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveel.

Lieflike tyd by Cedar Garden spandeer, baie gelukkig met alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Thank you, Peter, hope to see you again!

Cedar Garden
Francois M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Uitstekende diens!

Waarde vir geld, netjies, goed ingerig en net wat mens verwag van ‘n gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers keurig uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Groete,
Helga

Cedar Garden
Johan N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike akkommodasie met heerlike ontbyt.

Die tuine en omgewing is pragtig en goeie advies rakende eetplekke van ontvangsdame ontvang. Het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde Johan, ons hoop ons sien julle weer eendag!

Cedar Garden
Elsje V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Na 'n lang dag wat ons die omgewing verken het, is ons hartlik ontvang en ons verblyf was so gemaklik, ons kom weer!

Dankie dat jul gasvryheid ons vankansie nog meer spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die mooiste dorpe ooit besoek.

Baie mooi kamer, goeie ontvangs en lekker ontbyt. Huis het pragtige tuin en bome lieflike omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike beskrywing, ons hoop julle kom kuier weer!

Cedar Garden
Jot H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jot H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustige, ontspanne omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierrette S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pierrette S
Saam met vriende

Messy and old.

The condition of the house is dismal. The carpets are dirty. The bottom of the shower is moldy. The breakfast is mediocre and the coffee is undrinkable. Looks like the house has not been maintained for many years. The reception of the owner was great. She was nice. We had to stay 2 nights, but we decided to leave after the first night. We were too uncomfortable! This B&B does not deserve any star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Dear Pierrette

I am terribly sorry that you did not enjoy your stay with us. As to the age of the house, there is not much I can do about that, it was built in 1954 and still reflects the old colonial English interior and style. I do agree, the carpets look worn, but they are clean. Not many B&Bs offer a coffee machine that grinds fresh beans for every cup and our breakfasts are delicious, that is why 50% of our guests return time and time again.
I have taken note of the carpet complaint and will look into the matter.

Kind regards
Helga

Cedar Garden
Hannes V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Dit was fantasties.

Eenvoudig net perfek vir my behoefte. Diens was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Thank you Hannes. We so enjoyed having you both to stay with us.

Cedar Garden
Roger D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger D

Very pleasant stay, comfortable room size.

Very nice stay, one issue with shower which was resolved. Breakfast delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xander C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander C
Enkelreisiger

Baie lekker gebly by Cedar Garden.

Ek het baie lekker gebly en beveel Ceder Garden graag aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige verblyf en baie vriendelike diens.

Baie professionele diens, het moeite gedoen om te wag tot ons arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en kamers gemaklik, skoon en netjies.

Geen TV in die kamer nie, die gemeenskaplike sit-/TV-kamer is totaal onprakties vir uiteenlopende kykers. Ontbyt was flink en op tyd bedien. Gastehuis bestuurderes so bietjie te 'in die gesig' oor elk se daaglikse doen en late. Tuin is 'n paradys om tyd in te spandeer en rustigheid te ervaar. Cedar is gemaklik naby aan die dorp geleë en letterlik in loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neville A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly and affordable.

An ideal home base. Nothing to do at Cedar Gardens itself but ideally situated where one can travel from to see the many attractions in the area. Breakfasts are very good and there are several restaurants in close proximity for dinners. Many venues on day trips where one can enjoy light meals or lunches.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, vriendelik and bekostigbaar.

Die ideale basis waarvandaan jy kan gaan verken. Daar is niks te doen by Cedar Gardens self nie, maar dit is ideaal geleë om heelwat besienswaardighede in die area te gaan besoek. Ontbyt was heerlik en daar is ook heelwat restaurante naby vir aandete. Vir daguitstappies is daar heelwat plekke waar jy ligte etes of middagete kan geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Thanks Neville.
We loved having you both.

Cedar Garden
Hannah T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T
Enkelreisiger

Lieflike gastehuis!

Pragtige groot kamer, baie netjies en skoon. Kyk uit op 'n tuin met groot bome. Heerlike ontbyt. Bestuur is uitstekend: Monica, Helga en Toni laat mens tuis voel. Ek het baie lekker daar gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Dankie Hannah, we enjoyed having you here and hope to see you again - M,T & H

Cedar Garden
Hannes V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die blomtuin is asemrowend. Die akkomodasie uitstekend. Die gasvryheid en kliëntediens is baie, baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde

Cedar Garden
Francois M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious manor house in a parklike garden. Service was average, breakfast was good and the beds had seen better days.

An old world manor house set in a park is the best way to describe this B&B supervised by two elderly ladies that make you feel at home. Spend the evening reclining before a fire in either of two fireplaces while sipping sherry and reading a good book. Original Italian tiles on the bathroom floors look quaint, but is cold on the bare feet. Unfortunately the beds are of the same generation as the house and a fair English breakfast hardly compensates for a poor nights’ sleep. Not good value for money

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim herehuis in 'n luisterryke tuin. Diens was redelik, die ontbyt was goed en die beddens het beter dae gesien.

Die beste manier om dié B&B te beskryf is as 'n ou herehuis wat in 'n park geleë is. Dit word bestuur deur twee ouer dames wat jou dadelik tuis laat voel. Spandeer die aand voor 'n vuur by enige van die twee kaggels terwyl jy aan 'n glasie sjerrie teug en 'n goeie boek lees. Die oorspronklike Italiaanse teëls gee die badkamers 'n bekoorlike gevoel, maar dis baie koud op jou kaal voete. Ongelukkig kom die beddens uit dieselfde generasie as die huis en 'n redelike Engelse ontbyt kan skaars opmaak vir 'n aand se slegte slaap. Nie goeie waarde vir geld nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Dear Francois
Thank you for your comments and I accept that a second bathmat would have been helpful. This is the first complaint re the beds, but I can assure you that they are not as old as the house! What concerns me most, is that you did not enjoy our breakfast? We pride ourselves serving a delicious breakfast at times required by our guests. Please visit us again and we shall endeavor to give you a memorable stay and you can join our long list of satisfied guests!
Kind regards,
Helga

Cedar Garden
Helena D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Pragtige huis met 'n wonderlike groot tuin. Kamer was baie gerieflik. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike komentaar, ons sien uit daarna om julle weer hier te sien. Groete Helga

Cedar Garden
Herman G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Dis 'n pragtige groot woonhuis, en ek sal graag meer van die geskiedenis van die huis wil weet. Lekker gebly. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ons ontvangs was great, die verblyf was baie lekker, rustig en veilig. Die ontbyt was heerlik. Baie mooi plek met tuin. Ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cedar Garden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde en ons hoop julle kom kuier weer!

Cedar Garden
Shawn G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en baie lekker. Die B&B is in 'n goeie en veilige plek geleë.

Die verblyf was uitstekend met goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster verblyf!

Pragtige ou Engelse woning en groot tuin, luuks omskep in baie gastekamers. Wonderlike, vriendelike diens met heerlike, stylvolle ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Saam met vriende

Goed!

Ons het die hele huis vir onsself gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable owners

Well located in delightfull garden setting. Dining facilaties/decor were pleasing and we received good breakfast service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlijk huis, prachtige tuin.

Heerlijk groot huis. Vriendelijke ontvangst. Fijne zitkamer met koffie en thee faciliteiten. Ontbijt goed geregeld. We hebben er erg genoten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Gesin met klein kinders

Wonderful experience

Friendly staff, excellent garden and food . The place is also within reach of other attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loredana H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loredana H
Saam met vriende

Nice people, lovely garden and and a peaceful place to relax

We explored the Sani Pass and it was a very adventure day for us. Cedar Garden is a very good optional to stay at if you're hoping to enjoy hiking and other outdoors activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was letterlik soos dit behoort te wees!

Dis werklik nie nodig om op die bogenoemde uit te brei nie. Ons het ook gekyk na die twee selfsorg eenhede en beplan om daar oor te bly met 'n volgende besoek aan die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alexander P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cedar garden is peaceful, clean but slightly over priced.

We arrived, we slept, we left. Accommodation was clean and tidy, but I think that at their current price, they could have at least put decent toilet paper in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor die algemeen goed.

Baie goeie diens van Lekkelaap; ek beveel julle sterk aan, en sal weer in die toekoms van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, mooi en veilig.

Een van die beter en mooier plekke waar ek nog oornag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose D
Besigheidsreis

Stunning gardens

Worth every cent. Absolutely amazing gardens and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's great

It's a great, clean place to stay. Loved the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diederik D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diederik D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike en huplvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohamed M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good !!

The place is beautiful and quiet and the owners are very friendly and helpful , Thanks a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen B - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B
Saam met vriende

Marvellous stay, delicious breakfast and the garden is fabulous

Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful garden and lovely people.Can recommend it. Will be back.

The room was beautiful and clean. The garden is breathtaking

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre N - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent-we enjoyed it

We enjoyed our stay at Cedar garden. The room was clean and the bed was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh D - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, secure and pleasant stay.

Picturesque modern and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met vriende

Very good

This was a most enjoyable stay, and staff were very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonga M - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonga M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to be and very kind and helpfull staff and easily accessible location.

This was a great place to be, well located and at a reasonable price, the staff was really great and helpful,very accommodating.I would recommend this place for everyone who wants to be around Underberg and surrounding areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui M - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's like home away from home.

We had a wonderful stay, even though we didn't know how far it was to travel to, but now we know. I didn't expect such hospitality ... wow! It was out of his world.nPlease consider installing fans in the rooms, as it was quite hot.nOverall it's a small town with friendly people. I would recommend the establishment to family and friends.nnRegardsnMrs Msibi

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich W - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich W
Enkelreisiger

The staff was very helpful and super-friendly, the environment is beauty at it's best!

Underberg is a good place if you want to discover the Drakensberg. You should not miss Sani Pass and the Reichenau Mission if you are around the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael C
Saam met vriende

Not quite what we expected

Ceder Garden is very clean and neat, however upgrading needs to be done in the kitchen and bathroom. It was extremely cold in the rooms in garden cottage. Electric blankets, underfloor heating or a fireplace or some sort of heat is necessary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

What a beautiful FAMILY home to be allowed to visit!

We all felt incredibly at home at the end of a long journey from the Transkei. After a very comfortable nights sleep we headed off well rested, up Sani Pass and into Lesotho. Many thanks for the warm hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin F - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and attention from the staff is commendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn K - Aug 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamryn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good stay, with beautiful gardens and scenery. Awesome tour guide up Sani Pass!

Monica made our stay very homely. She was great with recommendations for places to eat around underberg, which was a great help. She has the most beautiful gardens, and it really made for excellent, authentic berg scenery. The best part of our trip, was up to Sani Pass, where Helga provided us with the most knowledgable tour guide, Stuart. It made the day to have someone know his history so well. Well worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo-weg 1, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZmFhMTQ5LWM4MzQtNDQwMC04ODdmLWNjZTU0MjRhYWU3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 1 Polo Way Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.790458558294 29.495136737824