LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cedarberg Guest Farm | LekkeSlaap
+56

Cedarberg Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Cedarberg Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sebastian H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian H
Gesin met klein kinders

Just one night but nice

Unfortunately we arrived too late for a horse ride. In the mornings it's possible to help with the cattle. Great for the kids

Andre J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Baie mooi plek. Voëlkyker se paradys.

Ons het baie lekker hier gebly en sou graag langer wou bly. Die ligging was ‘n aangename verrassing, dit is baie mooi. Sal vir seker Cedarberg aanbeveel aan vriende en familie.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Hi Andrè,
Ons is bly julle het lekker hier gebly. Kom gerus volgende keer sommer vir 'n paar aande - maak Cedarberg deel van julle vakansie.
Vriendelike groete,
Cedarberg Gasteplaas

Cedarberg Guest Farm
Mark E Les H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark E Les H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, en so lekker perdgery in beeldskone natuur. Baie vriendelike hosts. Badkamers was silwerskoon. Krag het nooit onderbreek. Niks was te veel moeite. Baie dankie.

Ons hosts, Ingrid en PJ, was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kon die groot boma gebruik, het heerlik kampvuur gemaak en lekker op die dam geroei en daar geswem. Fantastiese voëls ook gekyk.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Hi Lesley

Ons is so bly julle het dit geniet en tog op die einde langer gebly. Dit was heerlik om met julle te gesels en die perdry was heerlik.

Kom gerus weer eendag.

Vriendelike groete
Ingrid

Cedarberg Guest Farm
Ronelle N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N
Gesin met klein kinders

It was amazing.

To be honest, the hosts where amazing and kind as well as the place is a good place for a down time from the world. We are energised because of the peace and tranquillity.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Hi Ronelle

We are so glad that you and your family enjoyed your stay here. We enjoyed having you and hope we will see you again in the future.

Kind regards
Ingrid

Cedarberg Guest Farm
Hendrik S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek asemrowend, diens onbevredigend.

Die ligging, atmosfeer en kampterrein is onbeskryflik prentjiemooi. Ons is slegs 'n bietjie teleurgesteld in die diens. Die bestuur het nie veel erg oor ons verblyf getoon nie. Die ablusiegeriewe, dog pragtig, netjies en geskik, is glad nie onderhou nie. Vrouebadkamer was oorstroom, maar eers na vyf die middag aan aandag gegee, en daarmee ook net skoonmaak en nie oplos van probleem nie. Teleurstellend.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Goeiedag Hendrik

Ons is werklik jammer dat julle die diens as sleg ervaar het.

Die Sondag, van julle aankoms, was ons gekonfronteer met 'n paar buitengewone omstandighede a.g.v 'n groot troue die vorige dag(onder andere verstopte storte in die vroue badkamers). Die probleem was egter eers later die oggend onder ons aandag gebring en ons het ons bes probeer as bestuur om die probleem op te los siende dat geen staf die Sondag en Maandag aan diens was om te help nie.

Ons het wel die situasie aan julle verduidelik en die mans storte(wat skoon was) beskikbaar gestel vir gebruik omdat die probleem op daardie stadium baie groter was as wat ons gedink het en nie dadelik opgelos kon word nie

Ons vra weereens om verskoning vir julle ongerief en wil julle gerustel dat die probleme waarna julle verwys het wel opgelos is en dat ons in die toekoms staf op bystand sal he om te help met sulke situasies.

Groete
Cedarberg Gasteplaas

Cedarberg Guest Farm
Angela B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B
Gesin met tieners

A hidden gem.

We travelled with teenagers and a toddler and what a beautiful little hidden gem this is. Wish we could have stayed longer.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay! You are welcome next time to come for a holiday and not only a sleepover.

Cedarberg Guest Farm
Kerien B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerien B
Saam met vriende

Het beslis al ons verwagtinge oortref in alle opsigte.

Na 'n lang tyd sonder vakansie het ons rus broodnodig gehad. Cedarberg Guest Farm is pragtig, en rus het ons goed gerus. Ingrid en PJ was vriendelik, behulpsaam en het ons versorg met hulle span. Omgegee en vir ons 'n belewenis van 'n leeftyd verseker. Ons kan net met lof, en waardering praat van 'n stukkie hemel aan die voete van die Drakensberge genaamd Cedarberg Guest Farm en sal beslis weer daar gaan kuier.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus gou weer.

Cedarberg Guest Farm
Flo S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flo S
Saam met vriende

Absolutely stunning place - amazing couple.

Probably one of our best places that we have stayed at using the website - absolutely superb - friendly couple who run the farm and guesthouse with beautiful setting, very accommodating

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay with us! It was also such a pleasure to host your group, everyone was so friendly!

Cedarberg Guest Farm
Mari K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige aandete om kaggelvuur.

Ons het heerlik warm geslaap - het nie verwag dat dit op 6 April slegs 10 grade gaan wees nie. Kaggelvuur en warm duvet het vir aangename verblyf gesorg.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Hi Mari, baie dankie dat jul gekom het! en natuurlik is ons bly julle kon die kaggeltjie ten volle benut!! in die winter is daar baie keer n ou sneeutjie wat jou ook sal verwelkom. Sien julle hopelik gou weer. Groete Cedarberg

Cedarberg Guest Farm
H.J. W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
H.J. W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi natuur, groot, netjiese grasperke, staproetes, plaasatmosfeer.

Ek hou van die rustige plaasatmosfeer, het kaggel en braairooster benut met houtdeur, die eienaar verskaf, daar is uitgemerkte staproetes teen kop - kon mooi foto's van dam en eiland neem. Laaste deel van toegangspad is grondpad en as jy stadig ry nie 'n probleem met gewone sedanmotor.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Ons is bly julle het dit by ons geniet, Hennie. Kom gerus weer. In die winter is daardie kaggeltjie goud werd.

Cedarberg Guest Farm
Deidre H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet en wat 'n wondrelike ervaring.

Ons as gesin het 'n traumatiese tyd gehad in Durban en toe ons by Cederberg aankom was dit rustig en het ons as gesin begin voel daar is weer hoop. Ons het baie lekker gekuier en die mense het ons gehelp om 'n beter pad huis toe te ry. Dit het gehelp dat my Ma weer gou kon gesond word.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet en dat die rustigheid julle laat beter voel het. Kom gerus weer sommer vir 'n paar dae.

Cedarberg Guest Farm
Julia E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia E
Gesin met klein kinders

Heerlike rusplekkie.

Eenhede is goed uitgerus, lekker en veilige speelplek vir kinders.

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Julia ons is baie bly julle het dit geniet. Dit is altyd lekker as die kinders dit ook kan geniet dan is die hele vakansie sommer net makliker. Kom maak gerus weer 'n draai.

Cedarberg Guest Farm
Lynette R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Fantastiese omgewing en wonderlike diens!

Die omgewing was asemrowend. Die diens was baie vriendelike en die bestuurders was hoflik en baie hulpvaardig! Eenheid was baie goed toegerus. Baie baie netjies en baie skoon! Was uit en uit ‘n wonderlike ervaring gewees vir ons as familie!

Cedarberg Guest Farm's terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons het dit geniet om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Cedarberg Guest Farm
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarberg-plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjnWUVC4gMXFIkSVjg6mnr3Z0kc0sLQecSm8wHyyp2troo19A6B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Cedarberg Farm Cedarville 4720 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.425782836283 29.02695351059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!