Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Algeria - Grey Rhebok

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Huisreëls

- Die kantoorure is van 07:30 tot 16:00. Meld asb. by ontvangs aan met aankoms. Oornaggaste kan slegs tussen 14:00 en 16:00 inklok. Gaste wat laat arriveer sal nie ingelaat word nie.
- 'n Bewaringsfooi word gehef:
Volwassenes:
Dagtoegang: R50;
Oornagfooi: R40
Kinders:
Dagtoegang: R30;
Oornagfooi: R20
- Die ligte, geiser, yskas en stoof word deur gas en sonkrag aangedryf.
- Vuurmaakhout is te koop.
- Geen troeteldiere of vuurwapens word op die reservaat toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 110
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 110
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 110
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Algeria Reserve, Cederberg Wilderness Area, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243ca96e0f6c21539eafe68ef1ce2b5ba263712539cfc73e55c75000896fe832a967515e77b8cec49aaff44d8bbdc63fe3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 110 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 Cederberg Algeria Reserve Cederberg Wilderness Area 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.374156 19.059246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem