Clanwilliam Akkommodasie by Cederberg Ridge Wilderness Lodge | LekkeSlaap
+27

Cederberg Ridge Wilderness Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, 7 km vanaf Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R5 650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas 7 km vanaf Clanwilliam geleë en bied verblyf met sekere of alle etes ingesluit. Dié lodge spog met pragtige uitsigte op die Sederberge.

Verblyf by Cederberg Ridge Wilderness Lodge word in 7 individueel versierde kamers aangebied. Die kamers het elk 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook gratis WiFi, lugversorging, ondervloerse verhitting, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete is ingesluit en word in die restaurant bedien waar ander heerlike maaltye op die seisoenale spyskaarte ook bestel kan word. Die lodge spog met 'n kroeg met voorraad en 'n groot swembad met 'n uitsig oor die inheemse tuine en die veld.

Verskeie doendinge en uitstappies kan vir gaste gereël word. Cederberg Ridge Wilderness Lodge is ongeveer 237 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, 7 km vanaf Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, 7 km vanaf Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4kcBC62ZBswGM9Rs6IhiiEl2Z8PQNei0jvRFzxGPVHQViPmEBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 650  per nag (vir 2 persone) Off the R363 Portion 7 of the Farm 193 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.136444701708 18.874983077579
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za