Cellar1947

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en word omring deur die Langeberge en wingerde wat vir asemrowende uitsigte sorg.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is gratis WiFi in die eenheid.

Gaste het toegang tot alles op die perseel. 'n Toer van die blomplaas kan op versoek gereël word. Cellar1947 het ook 'n privaat kelder en 'n proelokaal.

Slaapplek

'n Bespreking by Cellar1947 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cellar1947 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za