Cellar1980
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cellar1980 is 'n selfsorgeenheid wat ideaal vir 'n naweekwegbreek in Robertson is. Cellar1980 is 'n argitekturale meesterstuk en saam met die Breedevallei in die agtergrond is dit die ideale, rustige, plattelandse wegbreek, met 'n skilderagtige uitsig en moderne afwerkings.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.
Daar is ook 'n buite-area met genoeg sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Slaapplek
’n Bespreking by Cellar1980 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Cellar1980 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodehoogte-plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom