Celtis Lane Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Beskrywing

Celtis Lane Guest House is in Beyerspark geleë en bied verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n oornagbestemming.

Daar is verskeie gemaklike eenhede om van te kies en dit kan afsonderlik of as 'n groot eenheid bespreek word. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Sommige kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, induksieplaat, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, ander kamers het weer toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis. WiFi-toegang is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n TV met DStv is in elke eenhede en gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n lieflike tuin, lapa en 'n swembad. Die lodge het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Neem asb. dat rook slegs in die aangewese areas toelaatbaar is. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Wasgoeddiens, ontbyt en 'n pendeldiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en gaste moet dit vooraf reël.

Celtis Lane Guest House is net 3 km van verskeie winkels en die East Rand Mall af, 4 km vanaf Hoërskool Dr. E.G. Jansen en 12 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Celtis Lane Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 R756 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za