Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central 4U

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 98 resensies vir Central 4U
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Beulah C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah C
Saam met vriende

Wonderful.

Very nice, would like to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you, Beulah. Looking forward to welcoming you back.

Central 4U
Tiaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir besigheid maar gevoel soos vakansie.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer terugkeer en ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Tiaan

Central 4U
Adele J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay!

The accommodation is a stone's throw away from the beach. Lovely location and very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

We are happy if our guests are happy. Thank you, Adele.

Central 4U
Nicolette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Good location as required. Only item I did not like was the gate system need to be remote controlled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Waarde vir geld, uitstekende diens.

Uitstekende ligging. Loopafstand van treinstasie, eetplekke in hoofstraat. Berg- en see-uitsig. Heelwat trappe, eienaar het gehelp met bagasie se opdra. Baie nuttige insigting verskaf oor treine, besienswaardighede ens. Lekker braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Enkelreisiger

It was everything I needed.

Norman and Lucia are the best hosts one can wish for; very friendly, warm and welcoming. The accommodation is well kept, very comfortable and ideally situated if making Fish Hoek one's holiday, or business, base. Loved my stay there with them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ler C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ler C
Enkelreisiger

Enjoyable.

Peaceful, relaxing. Very friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you, Ler. Glad you had a relaxing time.

Central 4U
Bjorn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bjorn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Host was very welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Bjorn.

Central 4U
Barend W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing.

Very friendly. Nice place to stay. Will recommend the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rejuvenating, relaxing, peaceful.

The stay was wonderful, relaxing and convenient. It was close to the shops and the braai area was a winner. There was a great view from the balcony. However, parking was limited. Having DStv would be a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S

Comfortable stay. Neat accommodation. Close to tourist destinations.

Unit was neat and we had a comfortable stay. Perfect location to the other towns surrounding False Bay. The only issue was the TV channels that did not work. We were at the bid of channel flicking from our neighbours. Wifi signal was low. The host gave us ideas on food to eat and places to see. Weather was not in our favour but we made the most of it. Kalk Bay offers plenty to see and do as well as Simon's Town.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you for your comments we value them as it contributes and enable us to improve our service. Apologies we were unaware that you struggled with the TV channels. Had we known we could have sorted the problem with the flick of a button. In future, we won't take for granted that our guests are familiar with the Open view channels.
It is unusual that the Wi-Fi signal is low on that side of the main building. Nevertheless, we won't take a good reception for granted and will keep monitoring it.
We are happy that you enjoyed our beautiful Cape
Best wishes
Lucia and Norman

Central 4U
Boet L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek vir my gewees.

Dit was baie lekker gewees om daar te gebly het, die mense was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is uitstekend en hulle sal my weer sien as ek af gaan Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Boet. So bly julle het lekker gekuier.

Central 4U
Chris-zelda B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, neat, clean.

Loved this place, close to shops and everything needed. Lucia was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Chris. Zelda

Central 4U
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just like home.

Central 4U bied jou alles wat 'n huis benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Matthew, so bly julle het tuis gevoel.

Central 4U
Cornelius Johannes E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelius Johannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Provided that a proper stove is installed (a two plate is insufficient and inconvenient).

Provided further, that you want almost isolation because interaction with the other guests was very subtly discouraged?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you for your review and support. There must be a misunderstanding as we enjoy seeing guests interacting and making new and long-lasting friends. Due to security reasons and consideration to neighbouring guests, we do not encourage outside guests on the premises unless limited and pre-arranged (house rules).
Had we known your need for more appropriate cooking facilities we could have recommended another unit at a different and also a competitive rate.
We thank you for your valid comment which is always appreciated
Kind regards
Lucia and Norman

Central 4U
Geoffery H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffery H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste mense wat ons ontvang het. Het ons meer as welkom laat voel.

Plek is baie skoon en netjies. Meubels, beddegoed, eetgerei is alles netjies, koffie, tee, melk en suiker is alles in plek. Sal beslis weer daar tuisgaan en ook aanbeveel. Dankie vir al julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Geoffery, dankbaar vir julle ondersteuning.

Central 4U
Katrina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina B
Saam met vriende

Lekker gekuier, rustigheid.

Rustig nat weer, vriende kom inloer, baie lekker op balcon gebraai en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Katrina, Vetrou julle het lekker uitgerus

Central 4U
Allan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid - professionele optrede deur Lucia.

Naby winkels, openbare vervoer en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Allan

Central 4U
Elizabeth P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

I will definitely go back again with family and friends. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dilshaat B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilshaat B

Absolutely lovely. Walking distance from shops, restaurants and the beach makes this a perfect stay.

Thank you Lucia for a lovely stay. It was a lovely break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Dilshaat, so glad you had a good break.

Central 4U
Gustav R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav R
Saam met vriende

Friendly reception by Lucia and shown everything.

Well equipped unit with pretty much everything you need. The bathroom is very, very small and is a challenge. It would be cramped with 4 adults. The staircase to get to the unit is quite a challenge for seniors (74 plus). Wi-Fi is very erratic and is only good in the spare bedroom. As soon as one moves to the living area it drops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Gustav for your input. The shower and stairs we wont be able to change but the Wi-Fi should be sorted in near future.
Kind regards
Lucia

Central 4U
Elle E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elle E
Enkelreisiger

Super friendly and convenient.

The hosts are very lovely, responsive and helpful. Only 100 m to shopping, takeaways and ATMs and another 100 m to the beach or the train. The walk to Kalk Bay is also doable and there are driving services that can get you further afield such as Kommajie, Noordhoek, Simon's Town and so on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was very pleasant.

Central 4U is near a shopping center and the beach, everything is within your reach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Enkelreisiger

Pleasant enough and good at the price.

Only drawback was the very poor Wi-Fi service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you David. We are currently trying to resolve the Wi-Fi problem.

Central 4U
Stefan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Saam met vriende

Perfect location and great for short self catering stay.

WiFi was not working which didn't help but other than that we loved the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Stephan, Apologies about wifi We are looking into the problem with the WiFi reception

Central 4U
Dewald B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B
Enkelreisiger

Vriendelike diens, uitstekende ligging, loopafstand vanaf strand en kosplekke.

My eenheid het 'n dek met pergola gehad. Het meeste oggende daar ontbyt geëet en die uitsig op die berg en bietjie van die see waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Skoon, lekker ligging en relatief veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Sanet en ons hoop om julle weer te sien. Groete Joe-Lene

Central 4U
Gideon N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a very pleasant stay - Lucia was an attentive host! Proximity to beach is a definite plus!

The garden area created a nice sense of privacy and also a restful atmosphere. The deck area is really nice - and made the living area (we were in a 2 sleeper) feel more spacious! The braai facilities (we didn't use since it was windy) but would have loved to braai - as everything was there. Security also a big plus as well as undercover inside parking was a real gem, we didn't use our car and simply walked to where we wanted to be and the beach walks are wonderful. A slight downside, was the microwave - it is quite old and not as powerful as one would expect, but admittedly we were not there to cook. Wifi signal also not always as strong as one would expect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you for your feedback much appreciated, Lucia.

Central 4U
Andrea B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Gesin met tieners

Warm verwelkom op aankoms.

Vriendelike mense en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Andrea, it was lovely having you both here.

Central 4U
Annalisa T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and safe.

The owners are very welcoming and they care for your privacy. Very Recommended to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you. Enjoy the rest of your travels through S.A.

Central 4U
Tyrone J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone J
Gesin met klein kinders

Fantastic.

We really enjoyed the stay, it was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Tyrone.
I am happy that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Lucia and Norman

Central 4U
Duncan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great to be in Fish Hoek after 40 years.

Lucia and Norman are top hosts. We needed nothing more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Duncan.

Central 4U
Carel P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik.

Was hartlike ontvang deur Lucia. Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik geleë naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Carel.

Central 4U
Charmaine H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie prys. Oulike plekkie.

Vriendelike diens. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Enkelreisiger

Het die kuier geniet en Lucia is baie vriendelik.

Ek het langer as verwag by hulle tuis gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Anton

Central 4U
Ivan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan P
Saam met vriende

Dit was 'n lekker rustige naweek met Lucia wie ons vriendelik verwelkom het.

Die plekkie is stapafstand van alles. Ek en my vriendin het onmiddellik tuis gevoel. Baie dankie Lucia vir die vriendelike groet, glimlag en geselsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Belinda.

Central 4U
Lynnette E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uit die boeke en die woning is naby aan als in die Kaap.

Kalk Bay se vars vis van die hawe was uit die boeke en iets om te beleef. Die vrouens sal die winkels van Vishoek, Kalk Bay en Muizenberg so geniet. Daar is soveel om te doen daar naby, jy het Kaappunt om te beleef, die pikkewyne by Boulder's Beach, Tafelberg, Lions Head en Kaapstad self. Gordensbaai is 'n winkel Aladans Cave en dames julle moet daar gaan draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Lynnette

Central 4U
Marissa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa B

Dit was presies wat ek nodig gehad het.

My beste besluit om my skoonouers te stuur vir 'n wegbreek. Hulle praat net met lof van die plekkie. Goeie diens en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Central 4U
Estelanie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelanie V
Gesin met tieners

Be stuur baie vriendelike en hulpvaardig.

Centre 4U is skoon, netjies en het vriendelike diens. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is daar. Al wat hulle nie kan verander is die straat geraas. Maar dit hou darm nie tot in die vroë oggendure aan nie. So by 12uur is dit stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Charmaine N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awsome.

Sal enige tyd weer die Kaap besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Charmaine

Central 4U
Kobie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie skoon, netjies en gerieflik. Jy kan nie vir 'n beter ligging vra nie. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Jean W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean W

Baie mooi plekkie waar mens welkom voel!

Heerlik gebly! Ontvangs was so verwelkomend en die eenheid was baie skoon en goed versorg. Stapafstand vanaf die strand en naby winkels. Regtig 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Marguerite

Central 4U
Tony H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient.

Needs bedside light.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you for your review and rating. All our units have bedside lamps. Our apologies if yours was not working will rectify.

Central 4U
Magda E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie hulpvaardig en vriendelike gasvrou. Perfek geleë, winkels en strand stapafstand. Braai-area mooi en skoon en lekker kuierhoekie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Magda.

Central 4U
Paul H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loopafstand van al die winkels en eetplekke.

Het al ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy O
Saam met vriende

Our stay was amazing.

We had a wonderful time at Central 4U. The WiFi was just very slow but other than that, awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fadwa S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadwa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing staying there for a holiday.

It was lovely staying there 'cause there's everything around you like the beach, a shopping centre and small shops, it was all just very convenient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was amazing om daar te bly vir die vakansie.

Dit was lieflik om daar te bly omdat alles rondom jou is soos die strand, 'n winkelsentrum en klein winkels, dit was alles net baie gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Fadwa, so glad you enjoyed your stay.

Central 4U
Delene M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful.

The accommodation was just what we needed for a restful weekend break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you, Delene

Central 4U
Lilian N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and relaxing.

We were welcome with a lovely and friendly atmosphere. Will definitely be going again soon. All thanks to Lucia and Norman very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Lilian

Central 4U
Delmaine S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

I would always go back to Central4u. It's be a pleasure staying there to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Delmaine. We are delighted that you enjoyed your time at Central4u.

Central 4U
Berenice B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B
Enkelreisiger

Comfort from home. Secure and safe. Lucia made me feel welcome.

Walking distance from shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Berenice

Central 4U
Susan H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to shops and beach.

Pleasant stay. Traffic a bit noisy during the day, but very quiet at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Susan.

Central 4U
Dolly V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

Lucia is a friendly and helpful host. If you need to use your phone, make sure you have data. The WIFI is a little slow. Otherwise no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Dolly

Central 4U
Hercules S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, skoon, veilig.

Eenvoudig, skoon, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie

Central 4U
Tube W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tube W
Saam met vriende

Puik waarde vir geld in Kaapstad. Eenvoudige, no nonsense verblyf.

Baie skoon, eenvoudige en goed toegeruste verblyf. Naby alles en Vishoek is binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the most pleasant and peaceful stay ever. The owners was so polite and friendly on arrival.We had no issues at all. Just love it!

It was just awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dear Sheena, Thank you for your support and kind words.
Norman and Lucia

Central 4U
Alan R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value, very close to beach and shops.

Have used Central 4 U several times during the previous 8 years or so. We return because the standard has been maintained and the owners are friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Alan. It is always great to have you visit Central4u.

Central 4U
Dennis O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons tydjie in Vishoek was heerlik. Die strand is mooi skoon, veilig met talle daaglikse aktiwiteite. Central 4U kan ons ten sterkste en met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dis baie oulik, gerieflik, netjies skoon. Dis loopafstand van die stasie af asook naby alle eetplekke, supermarkte en apteke. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het dit geniet en was hoogs tevrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shafieka S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shafieka S
Gesin met klein kinders

Lovely atmosphere.

Holiday home away from home with a calming relaxing atmosphere, you don't feel like you are in Fish Hoek. The birds chirping and trees make it feel like you're in a forest. The set up of the wooden deck and braai area is just lovely. I would definitely recommend this place as a must do on your list. Thank you to the lovely owners for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Shantel for a very lovely review.

Central 4U
Lisa T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T
Gesin met tieners

The location is great as far as walking distance to shops and Fish Hoek beach.

The owner was extremely friendly and helpful. Location is central to beach and shops. I would definitely recommend the apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die ligging is is fantasties en is stapafstand vanaf winkels en Vishoekstrand.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ligging is sentraal aan strand en winkels. Ek sal die woonstel beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Baie vriendelike, behulpsame eienaars. Plek uiters netjies, met 'n heerlike dek om te ontspan en gratis WiFi op die koop toe. Sal vir seker mense aanbeveel soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer julle ondersteuning.

Central 4U
Samuel H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Central 4u is 'n rustige en netjiese plekkie.

Vriendelike gasheer en gasvrou op perseel. Veilige parkering. Als in een - uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Samuel

Central 4U
Chesney B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesney B

We had an enjoyable stay and appreciate the friendly service.

A centrally situated facility that is clean, neat with good parking. The service is friendly and helpful. We enjoyed our stay tremendously and the accommodation suited our needs perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you Chesney.

Central 4U
Danny D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging, vriendelik en aangenaam.

Ons was soos familie en het ons tyd geniet, gee komplimente aan die plaaslike kliniek-sister wat haar besorgdheid getoon het deur haar man te vra om my vrou hospitaal toe vervoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie, Danny. Mag dit goed gaan met julle in 2019.

Central 4U
Diana M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M
Gesin met klein kinders

Excellent holiday!

A wonderful place to stay, would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you, Diana.

Central 4U
Jaco S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Enkelreisiger

Dit is ongelooflike mense en plek om by oor te slaap.

Dit was 'n ongelooflike ervaring by Central 4U. Die eienaars is baie gasvry en die geriewe is in 'n uitstekende toestand en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Jaco, ons wardeer jou terugvoer.

Central 4U
Denzil T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We spent a full two weeks at Central 4U and really enjoyed the approach and friendliness of our hosts Norman and Lucia.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary Gavin H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary Gavin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis ongelooflik mooi en baie stil. Net wat ons benodig het. Ons gaan weer kom kuier binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Carola F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola F
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Sal verseker weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige en skoon gastehuis. Is baie vriendelik ontvang. Loopafstand van alle plekke. Sal verseker weer daar bespreek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Andrew W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew W
Enkelreisiger

Netjies, veilig, skoon, sentraal.

'n Skoon, netjies, prakties-ingerigte en veilige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Koos L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Central 4U is baie sentraal geleë, nie ver van Muizenberg, Simonstad en selfs Kaappunt nie. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Louis W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en netjies.

Lekker gebly - plek netjies en skoon. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie.

Central 4U
Maureen B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Sentraal geleë. Ons het baie lekker gekuier en Lucia het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer in elke opsig. Beveel hulle vir seker aan vir 'n heerlike tyd in Vishoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie, Maureen.

Central 4U
Laetitia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilige parkeerple en vriendelike ontvangs.

Dis is skoon, netjiese eenheid met veilige parkeerple en goeie sekuriteit. Ons is vriendelik ontvang deure die eienaars, en was beïndruk met hul ingesteldheid en bronne on water te bespaar gedurende die droogte. Ons het meer verwag van die dorp Vishoek, so was teleurgesteld in die ligging. Daarom die lae gradering vir ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Dankie Laetitia.

Central 4U
Gert K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, sentraal geleë plek, lieflike gasheer en -vrou teen uiters billike pryse.

Van ons bespreking bevestig is, het Lucia baie seker gemaak ons voel welkom. Gedurende ons hele verblyf het sy en Norman uit hul pad gegaan om seker te maak ons is tevrede en het alles wat ons nodig het. Central4U is baie sentraal geleë, binne loopafstand van die strand en meeste winkels. Die eenhede is goed toegerus en gerieflik, en word pynlik skoon en netjies gehou. Aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was ons plesier om julle hier hê.

Central 4U
David S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met vriende

Absolutely fabulous hosts and facilities

We had a wonderful stay! Our hosts were amazing - so friendly and helpful. The two bed flat was ideal for us, and was immaculate and exceptionally well-equipped. The location was perfect for the beach, shops etc, with a great outdoor braai area. Private and safe. I really recommend this place - a fantastic bargain too! Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you, David, for your support we enjoyed having you both here.

Central 4U
Ezette K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezette K
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike personeel!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Ezette.

Central 4U
Catharina B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van my tuiste, baie aangenaam.

Die ontvangs by Central4U was hartlik, die verblyf was gerieflik ingerig, netjies en skoon. Dit is ook loopafstand na die winkels in Vishoek asook die hoofstrand. Sal dit definitief aanbeveel vir families of paartjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en natuurlik sentraal.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie, Louise.

Central 4U
Rifqa B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rifqa B
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker, dankie.

We really enjoyed our stay. Our host Lucia was very friendly and accommodating and will definitely re-visit soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Much appreciated.

Central 4U
Reza T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reza T
Gesin met tieners

Was heerlik en rustig en ry-afstand of loopafstand van als.

Baie dankie was heerlik, die omgewing en mense is vriendelik en die blyplek was als en nog beter vir 'n vinnige wegbreek. Vishoek is 'n mooi dorpie en ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie Reza. Was lekker om julle hier te ontvang.

Central 4U
Lindi P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie gaaf ontvang en die plekkie is ongelooflik goed ingerig vir sy grootte.

Wonderlik, pragtig, behulpsaam, prakties en alles wat lekker is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie, Lindi.

Central 4U
Martin M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

No frills and excellent value for money.

Conventient to all nearby ammeneties. Fully equipoed for self-catering. Exactly as it is described on the brochure. Very pleasant hosts. Totally recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel mooi apartement!

Gezellig mooi verzorgde selfsorg. Alles heel netjes. Vriendelijke uitbaters. Strand op 200m. Een aanrader.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shakiera D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakiera D
Gesin met tieners

Uitstekend, die atmosfeer en see is wonderlik.

See en atmosfeer is wonderlik. Winkels is nabygeleë, restaurante is to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Gesin met tieners

Uitstekend.

Central 4U is baie sentraal geleë en is tussen 10 en 30 minute van meeste van die plekke in en om Kaapstad af. Dit is netjies, gerieflik en 'n klipgooi weg van die strand. Dit is 'n paar treë weg van winkels en restaurante. Lucia en Norman is baie vriendelik en laat jou tuis voel van die begin af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Gasvryheid, vriendelikheid en netheid. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, Norman en Lucia.

Central 4U
Ruida V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie regtig probleme nie - ons is al bejaard, hou net nie baie van die digbewoondheid nie, sommige mense sal daarvan hou.

Soos hierbo gestel, geen werklike probleme nie. Vriendelikheid van gasvrou/gasheer, netheid, alles in plek. Ons verkies net 'n meer plattelandse situasie en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie sentraal geleë.

Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Dit het regtig als wat jy nodig het, is volledig toegerus, en het die gemaklikste beddens, kussings ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Norman en lucia

Central 4U
Dean S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S
Gesin met tieners

Absolutely perfect!

We were pleasantly surprised by how wonderful the accommodation was. Everything that is needed, we had. Wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you so much for your support.

Central 4U
Frik B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - net wat ons nodig gehad het vir die "Cape Town Cycle Tour".

Ons beoog om weer volgende jaar by Central 4 U te kuier vir die fietstoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay, faultless in evey aspect.

Woderful host, breathtaking view, clean , apartment was spotless, mordern up to date. Highly reccommended, will surely stay there every time, with an easy reach of all amenities. Best stay ever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Central 4U se terugvoer

Thank you, we appreciate your review. Norman and lucia

Central 4U
Anniek P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anniek P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, gasvryheid fantasties!

Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat geadverteer is, is verskaf.

Gasvrou en -heer vriendelik en baie hulpvaardig. Omgewing stil, netjies en naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord - fantasties!

Alles was net lekker. Die eienaars is baie aangenaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Faith M
Gesin met klein kinders

Great host who is very helpful.

Great place to be in. Close to town, very secure. I delayed my travel plans by 5 days and Lucia, the hostess, was able to accommodated my changes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalweg 4, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NDZjYTU4LTY1ZGQtNGJmOS04ODE1LTk5NTJkZWFlZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 4 Central Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.137389 18.43025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem