Central Beach Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Central Beach Villas is in Kampsbaai in Kaapstad en is 'n bekende trekpleister vir plaaslike inwoners en toeriste.

Verblyf is beskikbaar in 3 moderne en suite-kamers in 'n drieslaapkamerwoonstel.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n TV, yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

'n Gemeenskaplike plonspoel en stoep met stoepmeubels is beskikbaar. Veilige kelderparkeerplek word voorsien.

Kampsbaai is bekend vir sy Blouvlagstrand met palmbome en mense wat op die strand speel of piekniek hou op die gras.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Beach Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za