Central Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Central Boutique Hotel is in Riversdale net 1 km van die N2 af geleë. Hierdie plattelandse hotel het 'n pragtige teetuin, restaurant, deli en dameskroeg (met DStv-kanale).

Die hotel het 12 en suite-kamers. Die klassieke kamers het Oregon-dennehoutvloere en platskerm-TV's, waaiers, verwarmers en 'n sitarea. Die privaat badkamers het baddens en storte. Koningingrootte-beddens, dubbelbeddens, en enkelbeddens is beskikbaar. Elke kamer het op die meeste slaapplek vir 2 gaste. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in al die kamers.

Konferensiegeriewe met lugversorging is beskikbaar ? ons maak voorsiening vir klein funksies (60 persone).

By Central Boutique Hotel bedien die restaurant verskeie geregte en middagetepakkies is beskikbaar op versoek. Gaste kan heerlik ontspan in die teetuin of by die kroeg.

Doendinge in die omgewing sluit staproetes in en die Aardvark Natuurreservaat is net 42 km van ons af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za