Central Cottages
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Central Cottages bied 2 selfsorg-eenhede in Hermanus en is 1 km van die middedorp af.
Verblyf is in die Central Cottage at the Sea 1 beskikbaar wat slaapplek het vir 4 gaste of die Central Cottage at the Sea 2 met slaapplek vir 2 gaste. Elkeen het 'n privaat ingang.
Central Cottage at the Sea 1 het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Central Cottage at the Sea 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien vir albei eenhede.
Daar is 'n oopplan-kombuis in elke kothuis en dit is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Vars vrugte en joghurt word voorsien en gaste kan hul etes by die etenstafel geniet. Daar is 'n TV in elke eenheid.
Hermanus het 'n verskeidenheid doendinge soos kajakvaart, staanroei, perdry, gholfspeel en walviskyk in walvisseisoen. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoedere besoek en die Fernkloof Natuurreservaat besoek om te gaan stap of fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Westcliff-weg 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Central Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom