Central Hotel Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek waar Vincent en Grout-omnibusse en -poskarre die Royal Mail ingesamel en aan die plaaslike posmeester afgelewer het.

Die gebou is deur die Ohlsson Kaapse Brouery in 1894 van George Bowern gekoop. Dit is toe omskep in die Central Hotel as deel van die brouery se poging om soveel as moontlik hotelle te besit om bier-verkope te verbeter.

Die hotel het floreer tot na die Tweede Wêreldoorlog.

In 1987 is die gebou aangekoop deur die Coetzee-familie en besit en bestuur deur Malinda Coetzee tot vroeg 2015 toe Peter Weng oorgeneem het.

Na talle opknappings bestaan die Central Hotel uit 10 gerieflike en suite-kamers met pragtige Victoriaanse dekor en 'n tikkie moderne flair.

Gaste word akkommodeer op 'n B&B-basis. Ons is sentraal geleë met van die beste uitsigte in Simonstad en binne stapafstand van die dorp se beste restaurante beproef af. Simonstad is ryk aan geskiedenis, karakter, atmosfeer en warmte. Ons bure is die walvisse, pikkewyne en robbe met Wêrelderfenis-status voëllewe, beroemde diepseehengel en die prag van Tafelberg en Kaappunt.

Ons balkon kyk uit op die SA Vlootbasis en Seljagklub met asemrowende uitsigte!

By Central Hotel sal jy arriveer as gas en vertrek as 'n vriend!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Hotel Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 331 R1 065 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za