Central Lodge
2 resensies
Lodge
- Kapasiteit: 61 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 165 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Central Lodge is in ’n stil deel van die dorp Keetmanshoop geleë.
Verblyf by Central Lodge word in 8 kamer-kategorieë gebied wat elkeen smaakvol versier is. Elke kamer het ’n dubbelbed of enkelbeddens, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n en suite-badkamer en ’n TV met 5 kanale.
Central Lodge bied ook konferensiegeriewe, veilige parkeerplek, nagsekuriteit en ’n lughawependeldiens. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die swembad en ook die koffiekroeg op die perseel besoek wat heerlike Italiaanse koffie bedien. Central Lodge het ook ’n a la carte-restaurant en 'n Sushi Bar.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
2.9 uit 5van 2 resensies vir Central Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Ligging
- Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Central Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 61 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfde Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom