- Slaapplek vir 61 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5th Avenue, Keetmanshoop, Karas Sien kaart
Beskrywing
Central Lodge is in ’n stil deel van die dorp Keetmanshoop geleë.
Verblyf by Central Lodge word in 8 kamer-kategorieë gebied wat elkeen smaakvol versier is. Elke kamer het ’n dubbelbed of enkelbeddens, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n en suite-badkamer en ’n TV met 5 kanale.
Central Lodge bied ook konferensiegeriewe, veilige parkeerplek, nagsekuriteit en ’n lughawependeldiens. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die swembad en ook die koffiekroeg op die perseel besoek wat heerlike Italiaanse koffie bedien. Central Lodge het ook ’n a la carte-restaurant en 'n Sushi Bar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
George Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5th Avenue, Keetmanshoop, Karas
- Gaste dink Central Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5th Avenue, Keetmanshoop, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 61 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang