Central Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Central Park bied gerieflike gastehuisverblyf in Wespark in Kroonstad. Die gastehuis het konferensiegeriewe en is sentraal geleë met toegang na die dorp, winkels en restaurante.

Verblyf word in 3 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste aangebied. Elke kamer het 'n TV. Daar is 1 kamer met 'n enkelbed en 'n dubbelbed, 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens en 'n derde kamer met 'n dubbelbed. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het 'n konferensielokaal met 'n projektor en 'n kroeg, en kan vir vergaderings en partytjies voorsiening maak.

Kroonstad is aan die oewer van die Valsrivier geleë. Gaste kan die Boskoppie Leeu en Tier Reservaat besoek, net 19,9 km van die gastehuis af. Parys is 94,8 km ver en Deneysville is 148 km ver.

Kenmerke

  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za