Central Seapoint One Bed | Sweeping Mountain Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: One26 on M, Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Seepunt en binne loopafstand van die strand, bied Central Seapoint 'n unieke toevlugsoord ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n muurgemonteerde TV en 'n aangewese werkruimte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Deur die skuifdeure kan gaste die uitsigte vanaf die gemeubileerde balkon geniet.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Graaf's Pool en Milton Beach binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- One26 on M, Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: One26 on M, Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang