Central Self Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Vanessa F - Apr 2024
Algehele gradering
Beste vakansie verblyf ooit.
Central Self Catering se terugvoer
Beste Vanessa.
Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Beste groete van die CSC span.
Lilla T - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging! Naby die strand en die mees gewilde restaurante. Waarde vir geld!
Lees meerCentral Self Catering se terugvoer
Beste Lilla
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word waardeer. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom by ons as julle weer in Swakop kom.
Groete
CSC span
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Liberthina Amathila-straat 17, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom