2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Jasper Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Central Stylish Stay is 'n moderne, veilige woonstel in Randhart, Alberton se sentrale sentrum, net minute van die hoofsnelweë en winkels af.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan ontspan in die privaat binnehof of toegang tot die gemeenskaplike swembad geniet. Geskik vir beide sake- en ontspanningsverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tshidi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 3 Jasper Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Central Stylish Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Jasper Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang