Centre-Ville Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Centre-Ville Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in die middel van Franschhoek, 2 minute se stap van al die winkels, galerye en restaurante af. Die Hugenote Monument is slegs 200 m weg.

Hierdie grasieuse Victoriaanse huis is in 1905 gebou en is een van die juwele van ons dorp met ouwêreldse sjarme, oregan-vloere en hoë plafonne.

Ons het 8 smaakvol versierde kamers, almal en-suite met lugversorging, haardroërs, DStv, skeerpunte, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis internet-toegang.

Gaste kan ontspan by ons swembad of op die dek of stoep met pragtige uitsigte oor die dorp en die omliggende berge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centre-Ville Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za