LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Accommodation @ Ryneveld | LekkeSlaap
+17

Accommodation @ Ryneveld

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Accommodation @ Ryneveld
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elize S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, maar nie waarde vir geld.

Die eienaar was vriendelik maar die kamer was stowwerig. Die induksiestoof se blad vuil en vetterig. Die muurproppe en ligskakelaars vuil. Die toiletdeksel was vuil so ook die rakkie in die stort. Lyk of dit lanklaas skoongemaak is. Sal vir seker nie besoekers aanbeveel nie.

Accommodation @ Ryneveld's terugvoer

Goeiedag Elize, baie dankie dat jy dit aan my uitgewys het. Ons maak beslis werk daaraan en sal sorg dat dit nie weer gebeur nie.Ek wil graag vir julle 'n gratis nag aanbied as julle weer wil kom kuier as verskoning daarvoor.
Groete, Ben.

Accommodation @ Ryneveld
Jeanette G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Veilige, stil en netjiese plekkie. Goed toegerus met basiese benodigdhede.

Henry F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles is daar. Dit kleiner detail soos sjampoo en selfs tandepasta het my opgeval. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Caroline L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline L
Besigheidsreis

Great for a place to rest your head at night. Perfect for business travel. Lovely area.

See rating.

Trevor S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S
Enkelreisiger

Awesome! Good parking, beautiful garden, full DStv, extra touches such as sauces and honey were just unexpected and so welcome.

Lovely surroundings, quiet and safe. Host was friendly and helpful. Most probably the best accommodation I've stayed at in a while.

Vicki D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki D
Gesin met klein kinders

Lekker en maklik.

Baie dankie, Ben! Jul kamer is baie mooi netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Al die DStv-kanale en die verskeidenheid kussings waarvan ons kon kies was 'n lekker verrassing. Die ekstra matras vir my dogtertjie was heerlik snoesig. Lekker koffie en vars melk! Alles was baie gerieflik en maklik en die kamer is lekker ruim. Ons kan jul met gemoedsrus vir almal aanbeveel! Ons sien jul definitief weer!

Terence J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence J
Enkelreisiger

Dit is 'n lieflike, baie skoon en netjiese plek.

Baie beïndruk met die skoonheid van die kamer. Die eienaar was baie behulpsaam en het gereeld seker gemaak alles is in orde.

Accommodation @ Ryneveld's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Terence, ek waardeer dit baie.
Bespreek gerus weer wanneer jy weer wil kom kuier in Pretoria. Groete daar in die Kaap, Ben

Accommodation @ Ryneveld
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!