Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceol Na Mara

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Ceol Na Mara
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Rustig en ontspannend.

Baie mooi, rustige verblyf. Die enigste nadeel is as jy op die stoep sit kan jy nie oor die see kyk nie. Tuin blok dit effens maar verder was die verblyf perfek vir 'n wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlo R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlo R
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige vakansie. Presies wat ons graag wou hé.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudien E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudien E
Gesin met klein kinders

Baie oulike huisie met fantastiese ligging.

Ons het ons verblyf hier as familie (Oupa, Ouma en gesin van vier) terdeë geniet. Om net by die agterhekkie uit te kon stap direk op die strand was heerlik. Die huisie het oorgenoeg spasie vir ses, die kinders het lekker op die uitvoubank geslaap. Die balkon was 'n lieflike bonus om oggend koffie te drink met die beste uitsig oor die see en natuurlik vir mooi sonsondergange. Die enigste kritiek is dat die huisie dalk net 'n bietjie TLC nodig het en dit was nie mooi skoongemaak voor ons koms nie (vuil yskas, stoof byvoorbeeld en algemene stowwerigheid). Nogtans een van die lekkerste plekkies wat ons al gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Lieflik!

Dit is 'n pragtige plekkie en ons het heerlik gekuier. Ons was net teleurgesteld omdat ons pertinent gevra het vir 'n plek waar 6 volwassenes (3 paartjies), almal bo 60, gemaklik kan slaap en ook privaat. Daar is aan ons bevestig dat daar 3 slaapkamers is. Die 3de slaapkamer is buite en 'n mens gaan met trappe aan die buitekant op. Ons moes toe met aankoms vind dat die buitenste kamer nie vir ons beskikbaar is nie en volgens die huuragentskap uitverhuur is aan iemand anders vir die tydperk. Een paartjie moes toe op 'n oopslaan bank in die woonvertrek slaap en het geen privaatheid gehad nie. Daar was ook nie genoeg beddegoed vir die afslaanbank nie. Behalwe vir die ongemak, was alles verder baie lekker en goed ingerig. Daar was vir die hele tydperk toe niemand in die buitevertrek nie en dit was dus nie die waarheid dat dit uitverhuur was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ceol Na Mara se terugvoer

Hi Estelle,
Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly ten spyte van die misverstand. Ceol na Mara word geadverteer as twee slaapkamers met die opsie van 'n slaapbank in die leefarea vir twee persone, nie drie slaapkamer nie. Die woonstel op die erf agter is nie ingesluit by die hoof huis nie en vir twee persone en was bespreek vir Saterdag en Sondagaand deur die huiseienaars self,die gaste het egter teëspoed gehad met hul kar en teruggedraai en toe nooit opgedaag nie. Sou ons dit vroeër weet het ons van julle geskuif na die woonstel. Ek hoop egter om jul weer in die toekoms as ons gaste te verwelkom.

Ceol Na Mara
Cobus B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met vriende

Baie gemaklik, netjies en privaat.

Reg op die strand, pragtig! Love Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26fee91b21297fe008261e8d66746e72c6297415b0a5f76725b5287116fa1ceca007daf06be11027dde22e4b554c0e625b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 333 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Ambyl Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804427777778 17.898647222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem