LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ceres Peak | LekkeSlaap
+9

Ceres Peak

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Ceres Peak
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gwen R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful

Great accommodation, tastefully furnished, clean and neat with everything you need. Super comfortable bed. Such a beautiful view of the mountain. Will definitely be back.

Carin S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 2.

Ons het vir die Cape Epic hier verblyf geneem. Dit was perfek geleë en toegerus vir die doel van ons verblyf. Ons sal graag terugkom hierheen vir 'n Eselfontein-oefennaweek.

Uys G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en sentraal geleë.

Sien sterre.

Andreas B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek was prakties en maklik toegangbaar. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Plek was baie skoon en netjies

Toilet se handvatsel het vasgesteek en probleem aan eienaar uitgewys. Ons het pragtige uitsig oor die berge gehad.

Christo En Hannetjie C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo En Hannetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blomme gaan kyk, sneeu en berge. Ongelooflik.

Mooiste uitsig. Gerieflik, veilig. Netjies. Volledig toegerus.

Peter G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

As the name says "Ceres is Peak".

Friendly and really helpful. Beautifully appointed and without any hassles.

Sarel S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Ontvangs is vriendelik en akkommodasie uitstekend. Matjies voor bed en stort sal help, die vloer is bietjie koud.

Riaan W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W
Gesin met klein kinders

Stunning and tranquil.

It was a stunning place, with friendly people and such a tranquil setting. We left in peace to enjoy our stay and take in the beauty of Ceres. Definitely will go back again

Antoinette C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Enkelreisiger

Dit was vir seker die netjiesste akkommodasie wat ek nog gevind het. Die gasvrou is hulpvaardig en toestelle modern.

Ek sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Kurwin K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurwin K
Enkelreisiger

I just loved the home we slept in.

See stars.

William J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om oor die natuuruitsig te kyk. Die blyplek is baie mooi en ek sal dit definitief aanbeveel.

Die rustige, pragtige omgewing het ek baie geniet. Die gasvryheid en vriendelikheid waarmee ons ontvang was, was opreg waardeer.

Vincent T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, ontvangs was hartlik en 'n mens tuis laat voel.

Baie netjies, skoon en veilig met 'n mooi rustige tuin en omgewing. Puik verblyf.

Alexandra J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra J
Enkelreisiger

Absoluut heerlik. Mooi wegbreek wat uitkyk op berge en groen gras. Baie dankie Magdel.

Kamer was skoon en mooi gestyl. WiFi het gewerk en daar is 'n smart TV. Was 'n bederf.

Nadia C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Mooi verblyf, met alles wat jy nodig het. Vriendelike diens. Wens ons kon langer bly!

Christoffel H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en pragtige uitsig

Die verblyf was topklas, privaatheid, mooi uitsig oor die berge, en 'n pragtige, ten volle, toegeruste eenheid. Ceres Peak sal my vir seker weer sien.

Ceres Peak's terugvoer

Baie dankie, Christoff, julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Ceres Peak
Craig E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay.

Magdel was very accommodating arranging a braai facility and advice on travel. Her spot has everything you need for a break in the beautiful town of Ceres.

Rutger B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rutger B
Besigheidsreis

Highly recommend this place, comfartable beds, clean, kind hosts and beautiful setting.

The unit is based in a lovely garden, overlooking the mountain. With tables and chairs set up for use. There is also an aircon in the room for the hot days. With crisp clean bedding and a very comfortabl bed. So impressed.

Moritz V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Vriendelike ontvangs. Hulpvaardige gasvrou.

Liezel V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Ceres Peak bied privaatheid en veiligheid aan. Die tuin met die uitsig oor die berge is asemrowend. Dit bied 'n groot vertrek met genoeg plek vir drie. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer op die laast minuut. Dit was net die wegbreuk wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir al die moeite.

Lian T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en pragtige plekkie.

Perfekte kamer vir 'n vinnige kuiertjie. Kan dit definitief aanbeveel!

S.g. D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S.g. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money, beautiful location and room. Warm and helpful reception. Highly recommended!

Thank you for a perfect weekend!

Evon S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay for a overnight stay.

For an overnight stay, Ceres Peak is fine. The hostess made every effort to make sure we had what we needed in the self-catering unit.

Ceres Peak's terugvoer

Thank you Evon for staying at Ceres Peak.

Ceres Peak
John C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met vriende

Uitstekende netjiese plekkie.

Gasheer en gasvrou was baie oulik en behulpsaam. Sy het dadelik vir ons 'n braai laat haal toe ons vra om te braai.

Rocky F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky F
Besigheidsreis

Great stay.

Accommodation was clean and tidy and enjoyed having an honesty fridge.

Ceres Peak's terugvoer

Hi Rocky, Thank you for staying at Ceres Peak. It was nice to have you as a guest. Hope to see you again.

Ceres Peak
Dirk L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, modern en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvant deur Magdel. Die kamer is modern en stylvol. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Veilige omgewing met goeie sekuriteit. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Ceres Peak's terugvoer

Baie dankie Dirk. Lekker om jul as gaste te ontvang. Hoop om jul weer te sien.

Ceres Peak
Charlotte G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie en vriendelike mense.

Lyk soos n hotelkamer. Alles gerieflik en baie netjies. Beslis waarde vir geld.

Ceres Peak's terugvoer

Hi Charlotte, baie dankie. Was ook baie lekker om jul as gaste te he. Jul is altyd welkom as jul weer deur Ceres reis!

Ceres Peak
Marieta S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, netjies en skoon.

Ons sal Ceres Peak vir enige iemand aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang en almal was baie gasvry. Die plek is lekker ruim en goed toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Die uitsig is pragtig en kyk uit oor die berge. Ons het heerlik gekuier.

Ceres Peak's terugvoer

Hi Marieta, baie dankie dat jul by Ceres Peak gebly het. Hoop om jul hou weer te sien.

Ceres Peak
Millicent A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, comfortable and very clean. Friendly and accommodating owners.

A perfect break away from the norm. I absolutely loved the room we stayed in. Very clean and spacious. It had everything that a self-catering place would need and more. Thank you for the fridge packed with many extra goodies. Friendly and accommodating owners. They will definitely be seeing me again.

Ceres Peak's terugvoer

Hi Millicent,
Thank you for stay at Ceres Peak. Looking forward to see you again.

Ceres Peak
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770  per nag(plek vir 2) 28 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!