Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cest La Vie - That's Life

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F Duckitt-straat 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cest La Vie - That's Life bied selfsorgverblyf aan 'n gesin van 4 in Yzerfontein en is net 1 km vanaf die strand en hawe.

Die eenheid is op die eertse verdieping van die hoofhuis, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n hoekbad, 'n stort, en 'n toilet. Daar is twee enkelslaapbanke in die sitkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar en die eenheid het 'n TV met internet-koppelpunt vir toegang tot Netflix, Showmax en YouTube.

Die privaat trap, met 'n veiligheidshek, lei na 'n binnehof met 'n braai-area, en braaigeriewe word voorsien. Parkeerplek is beskikbaar en die eiendom het kringtelevisiekameras. Die verblyf se elektrisiteit bly aan gedurende beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Cest La Vie - That's Life sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Cest La Vie - That's Life
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • F Duckitt-straat 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cest La Vie - That's Life het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F Duckitt-straat 36, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92c04cd48e111f4cb9e56b08032649df543c40ffbcba601b4e2e4cab843452e33d398711f1c2a0c0a7d31754304295cdfc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 36 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.349035313669 18.158340770512