+116

C'est La Vie Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Shakespeare Street, Witbank, 1034, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C’est La Vie Gastehuis is geleë in 'n bekoorlike area in Witbank en bied 'n gemaklike verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Elke pragtig versierde en moderne kamer bied slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad.

Kamergeriewe sluit 'n TV vir vermaak, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Gaste kan ontspan in die ruim tuin, en veilige parkering op die perseel word voorsien.

Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, sakekerns en gewilde besienswaardighede, bied C’est La Vie Gastehuis 'n ideale verblyf vir reisigers wat gemak en gerief soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heritus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Shakespeare Street, Witbank, 1034, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Shakespeare Street, Witbank, 1034, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe075b139aed587503f75512a22b9de7756248fdeba9877e60231c92c70d62283c87fd55a78c3291ad71684ddc426ba56b88e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 16 Shakespeare Street Witbank 1034 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8973611 29.2298464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang