Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Place HL85

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Chakas Place HL85
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charné C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charné C
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek!

Hierdie is die perfekte wegbreek gewees vir ons as gesin met 2 klein kinders. Die strand is fantasties met heerlike swemplek vir kleintjies. Alles is nabygeleë. Die woonstel is die perfekte luuksheid maar tog die lekker vakansiehuis wat mens soek. Die woonstel het letterlik alles ('n air fryer na 'n lang dag op die strand om vir die kinders vinnig iets te maak kan 'n groot bonus wees - net 'n voorstel). Diens was goed, maar die inklok was 'n misverstand met Ballito. Nie seker hoekom mens met 2 platforms moet werk nie. Die inklok kon beter verloop het. Die epos gestuur verwys na ander verblyf en die admin-fooi van Ballito.net is onnodig. Enigste negatiewe punt is dat die yskas vervang sal moet word. Hy maak nie eintlik koud nie selfs al was daar iemand om te kom kyk daarna. Ons sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - alles was beskikbaar in die eenheid. Die eenheid was presies soos die foto's, luuks en waarde vir geld.

As ek moet kommentaar lewer, die parkering is nie genoeg nie, baie klein en moelik om in te kom, nie een van die eenhede het die parkering gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz S
Gesin met klein kinders

Special place.

Great location and accommodation, Gardner's very friendly and helpful. Gate to beach didn't open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chakas Place HL85 se terugvoer

We are so happy to hear you enjoyed the unit. It is unfortunate you were not able to access the beach gate, if we had known, we would of happily assisted you as the beach gate code is on the top of the first page of the inventory. Hope to see you again soon.

Chakas Place HL85
Julien S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julien S
Gesin met klein kinders

Daar is beter plekke vir dieselfde geld.

Ligging is fantasties. Die woonstel is op 'n klein strand wat ideaal is vir kinders. Ongelukkig kry jy 'n vreeslike lang lys van items in die huis wat jy moet nagaan en afteken. Doen dit dadelik, want hulle stuur vir jou 'n rekening van items wat klaar gebreek was as jy die vorm 'n dag later terug stuur. Die woonstel is effe verwaarloos, en die hele gang is heeltyd papnat van die aircon wat drip. Ons het 'n paar keer amper 'n nek gebreek soos jy op die water gly. Verder is dit nie 'n slegte verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Pragtige uitsig en gerieflik.

Ideaal vir 'n gesin met tieners. My kinders al grootmense. Ek kon twee kinders saamneem met hulle metgeselle. Ons het heerlik gekuier. Naby winkels en mooi strande asook eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Gesin met tieners

Gerieflik en gemaklik en baie huislik. Sal 100% aanbeveel vir 'n baie lekke verblyf.

Woonstel is baie goed toegerus, netjies, met 'n baie mooi see-uitsig. Omliggende area is skoon en netjies. Nie te ver van omliggende winkelsentrums nie. Personeel was baie vriendelik. Al wat ek wel sal voorstel is onderdakparkering. Dit was verskriklik lekker om daar te bly. Sal weer in die toekoms definitief daar weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chakas Place HL85 se terugvoer

Baie dankie John, vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te welkom. Groete, Ballito.

Chakas Place HL85
Melissa G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Gesin met klein kinders

Mooi uitsigte en lekker-bly woonstel.

Die woonstel was goed geleë en netjies met pragtige uitsigte oor die see vanaf die stoep. Die kamers kyk ongelukkig nie uit oor die see nie. Die trappe na die strand is styl en kan ongemaklik wees vir ouer mense. Die eenheid het nie 'n kluis nie, wat ons gemis het. Daar is ook nie 'n swembad in die kompleks nie en slegs 'n gasbraaier op die stoep (en die gas leeg met ons aankoms, dit was die volgende dag omgeruil). Diens van die agentskap was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Saam met vriende

Awesome netjiese plekkie met meer as genoeg spasie.

Baie mooi netjiese plekkie met meer as genoeg spasie vir 6 mense. Baie modern, met baie groot balkon vir lekker kuier en braai. Letterlik als wat jy nodig het, en is baie tuis. Asof jy by jou eie huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M
Gesin met klein kinders

Best holiday home.

Had such an amazing time, wish to have been able to extend the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chakas Place HL85 se terugvoer

Thank you Palesa,
We hope to accommodate you and your family again in the future!
Warm regards,
Kelly Johns
Ballito.net

Chakas Place HL85
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chakas Place, Kusrylaan, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb245e05811d779d7e7d0d4053c3d7329e63cd89a4548e5704b0e28a3b042caf0eb3ed5c53750906e93ee870b7a46feac1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Chakas Place Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.513603526863 31.230776757002