Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet Petit

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Chalet Petit is 'n dubbelverdieping-houtchalet in die Pirates Creek Oord wat net 39 m van die Touwsrivier se oewer af is. Hierdie selfsorg-chalet is die perfekte plek om te ontspan en die hele Tuinroete te verken. Daar is ongelooflike natuurlike wonders soos 'n verskeidenheid voëlspesies hier te gewaar en paddakore wat jou saans rustig sal stem.

Die chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n TV met OpenView-kanale in die sitarea en 'n DStv-dekodeerder indien gaste hul eie slimkaart wil saambring. Daar is ook 'n groot dek met braaigeriewe buite.

Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Chalet Petit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Chalet Petit
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 3

Ligging

  • No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chalet Petit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5b748692c197d146875bdcc1a93f7a67c411fd39ad8698937a3766f168dff2b413a444342ab17114e0c5cbc6c71dec8d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 No 4 Pirates Creek Resort Off the N2 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995894023447 22.596634677456
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem