Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet Roses

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces, Eenheid 30, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Chalet Roses is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 2 slaapareas en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaaparea op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en die solderruimte het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis het ook 'n buite-eetarea. Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan 'n potjie gholf by die Clarens Gholfklub speel, die Kuns- en Wyngalery besoek of tyd by die Golden Gate Hoogland Nasionale Park deurbring.

Slaapplek

’n Bespreking by Chalet Roses sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Larola Terraces, Eenheid 30, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces, Eenheid 30, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f797d3a6e8bd165780ab094e08130b4bb560df8f2891f400390bd2ff1456ae0f4fb5d11f5458236b114c9aa8c457aab37e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense Unit 30, Larola Terraces Larola Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.5184042 28.4273145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem